Die Britse aktrise Felicity Jones is verloof aan die regisseur Charles Guard, het US Weekly bevestig.
Felicity is bekend is vir haar rolle in Star Wars: Rogue One en Theory of Everything. Vir die laasgenoemde was sy in 2015 benoem vir ’n Oscar.
Sy en Charles is glo al sedert 2015 ’n paartjie, berig Vogue. Hulle is egter vreeslik privaat en praat nie sommer oor hul verhouding nie.
The post Britse aktrise Felictiy Jones verloof appeared first on SARIE.