Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Kylie Jenner (20) is swanger

$
0
0

10 jaar gelede het die eerste episode van Keeping Up With The Kardashians verskyn. Nou is Kim, Khloe, Kourtney, Kendall en Kylie so bekend soos koningin Elizabeth II. Die selfie-susters het nou nog goeie nuus om te vier. Die jongste suster Kylie Jenner is glo swanger met haar en haar kletsrymer-kêrel, Travis Scott,  se eerste kind, berig CNN.

Twee betroubare bronne het die goeie nuus aan CNN bevestig. Kylie het egter nog glad nie die nuus bevestig of ontken nie.

Kyk net hoe het sy oor die 10 jaar verander:

Toe


FOTO: Jeffrey Mayer/ WireImage

Nou

A post shared by Kylie (@kyliejenner) on

 

 

The post Kylie Jenner (20) is swanger appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294