Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Yollie oor nuwe reeks: “Ek’t Ouboet omhels!”

Wanneer Sally Campher met haar groot hare en aanplak-naels as die (effe ouer) Yollie van Orkney snork nie in die nuwe sitkom Ouboet en Wors op die kassie verskyn, kan jy weet sy’t haar alles ingesit....

View Article


Lokprent: Die nuwe Tomb Raider: Lara Croft!

In 2001 het Angelina Jolie die gatskop-rol van Lara Croft gespeel. Nou 16 jaar later speel die Oscar-wenner Alicia Vikander dié ikoniese rol. Die nuwe Tomb Raider was vroeër vanjaar in Kaapstad...

View Article


VIDEO: Emosionele Gisele Bündchen sing ‘Imagine’

Gisele Bündchen is een van die wêreld se hoogs betaalde modelle, ’n suksesvolle sakevrou en passievolle filantroop. Nou het sy verras met ’n emosionele weergawe van John Lennon se “Imagine”.  Gisele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 skok-oomblikke uit VIA se Diana-dokumentêr

Die dokumentêr oor prinses Diana se lewe wat die wêreld onlangs aan die gons gehad het, word vanaand om 19:30 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai. Diana: In haar eie woorde is ’n spesiale uitsending met...

View Article

The O.C.-akteur ná 10 jaar weer alleenloper

Ná 10 jaar van ’n verhouding wat soms aan en dan af was, is The O.C.-aktrise Rachel Bilson en Hayden Christensen van Star Wars-faam glo vir goed uitmekaar. A post shared by ♡Hayden and Rachel♡...

View Article


Sy praat Afrikaans!

Afri-Frans is weer hier!  Dít was in 2010 die hartsprojek van musiekregisseur Matthys Maree, en SARIE het as mediavennoot die eerste konsert by die KKNK op Oudtshoorn meegemaak. Wat ’n emosionele reis...

View Article

Die wêreld se aansteeklikste oorwurm is …

Die wêreld se grootste oorwurm is Lady Gaga se “Bad Romance”! Só het ’n groep navorsers aam die Durham-universiteit uitgevind. Wat is ’n oorwurm? ’n Oorwurm is ’n liedjie wat in jou kop vassteek nadat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bobby is verslaaf aan …

Die meeste van ons is ook verslaaf hieraan. Die Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld het vanoggend erken hy en sy gesin is verslaaf aan springmielies. Bobby het ’n foto van sy drie kinders, wat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Shameless se Emmy Rossum trou

Die Amerikaanse aktrise en Shameless-ster Emmy Rossum het vroeër vanjaar in ’n sinagoge in New York, Amerika, getrou. Volgens People was dit ’n intieme troue. Hollywood-bekendes soos akteurs William H....

View Article


Die gewildste babaname

Heiress Harris, Phyllon Gorr, Ace Knute, Inspector Pilot, Rainbow Aurora, North West. Ja, Hollywood is bekend vir hul uit-die-boks-name. Maar ongelukkig (gelukkig) het nie een van hierdie nuutskeppings...

View Article

Jana Kruger se derde kind gebore

Die pragtige Afrikaanse aktrise Jana Kruger, wat tans in die SABC2-reeks Erfsondes te sien is, het goeie nuus op sosiale media gedeel: Haar derde kind is vanoggend gebore! En dis ’n dogtertjie, genaamd...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kardashians: 10 jaar later, toe en nou

Die Kardashians: ’n Van wat die wêreld ken. Al is jy nie ’n aanhanger nie, weet jy wie Kim, Kourtney, Khloe, Kendall en Kylie is. Daar gaan skaars ’n dag verby dat ’n lid van die magtige...

View Article

Judi Dench se eerste en enigste tatoe!

Op 81 is die Britse aktrise dame Judi Dench nie net talentvol nie, sy is ook ’n bok vir sports! Sy het onlangs op The Late Late Show With James Corden verklap dat sy ’n tatoeëermerk vir haar 81ste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kylie Jenner (20) is swanger

10 jaar gelede het die eerste episode van Keeping Up With The Kardashians verskyn. Nou is Kim, Khloe, Kourtney, Kendall en Kylie so bekend soos koningin Elizabeth II. Die selfie-susters het nou nog...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live