Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Leighton Meester en Adam Brody se eersteling is gebore

$
0
0

Die Hollywood-akteurspaar Leighton Meester (29) en Adam Brody (35) is ’n dogtertjie ryker, berig US Magazine

Volgens TMZ is Arlo Day op 4 Augustus net ná middernag gebore. Die uiters private paartjie het nog nie foto’s van hul pienkvoet gedeel nie.

Leighton en Adam het verlede jaar in die geheim getrou.

Bronne: US Magazine en TMZ

Lees ook 

The post Leighton Meester en Adam Brody se eersteling is gebore appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Was Verveeld net verveeld?


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Uitdrukking: ʼn Steen des aanstoots


Die beste tyd van my lewe


Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...


T Minus …. 6


Mikrogolf-wortelkoek


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur