Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Só ondersteun Jean de Villiers se vrou, Marlie, hom

Springbok-kaptein en senter, wat al in twee Wêreldbeker-rugbytoernooie gespeel het is weer vanjaar saam om die Bokke op die veld te lei. Ons het in die September-uitgawe met sy vrou, Marlie, gesels oor...

View Article


FOTO’S: Britney Spears verras jong dansklas

Sangeres Britney Spears het oor die naweek haar liefde vir dans met studente van Rockit Dance Studio in Los Angeles gedeel, berig Entertainment Weekly.  Die 33-jarige blondine het nie net die kinders...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cat Deeley se swangerskapstyl

Swangerskap is ’n wonderlike tyd, maar dis nie altyd maklik om dan ’n pragtige aandrok te kry nie. Cat Deeley van So You Think You Can Dance het tydens die Emmy-toekennings die naweek haar...

View Article

Ryan Reynolds se vriend wou foto’s van sy baba verkoop

Die bekende akteurspaar Ryan Reynolds en Blake Lively kies om hul eersteling, James (8 maande), buite die kollig groot te maak. Ryan was dus uit die veld geslaan toe een van sy beste vriende probeer...

View Article

GERUG: Nuwe liefde vir Katy Perry en Kendall Jenner

Danksy twee bekende mans het beide Katy Perry en Kendall Jenner glo weer liefde gevind!  Die afgelope drie jaar is Katy en die mede-sanger John Mayer se verhouding ’n geval van ou liefde roes nie. Die...

View Article


Justin Theroux sê dit was nie lekker om troue te reël nie

Die akteurspaar Justin Theroux en Jennifer Aniston het verlede maand in die geheim getrou. Volgens Hello! was dit moeilik om die geleentheid stil te hou en daarom nie lekker om te reël nie.  Justin sê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nicholis Louw het pa geword!

Die sanger Nicholis Louw en sy vrou, Denise, het reeds verlede maand hul eersteling, Miané Rosabella, verwelkom, maar dit tot nou toe stil gehou. Denise sê op haar Instagram-blad sy was by die werk toe...

View Article

Vir Altyd: Ontmoet die karakters

Verlede week het ons vir julle ’n lusmaker gewys van Donnalee Roberts en Ivan Botha se nuutste fliek, Vir Altyd, en nou is dit tyd om die karakters te ontmoet.  Ontmoet Dominee Willem & Ronel –...

View Article


Prins William en broer Harry ondersteun verskillende rugbyspanne

Alhoewel albei dié koninklike broers rugby-aanhangers is, ondersteun die prinse William en Harry verskillende spanne, berig Hello!. Boonop speel die spanne wat hulle ondersteun hierdie Saterdag teen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is Jennifer Aniston swanger?

Die akteurspaar Jennifer Aniston en Justin Theroux is skaars sewe weke getroud, en die skindertonge glo die 46-jarige brunet verwag reeds hul eerste kind. Volgens Hollywood Life is sy swanger met ’n...

View Article

Ashlee Simpson deel eerste foto van haar babadogtertjie

Die glanspaar Ashlee Simpson en Evan Ross het byna twee maande gewag om ’n foto van hul baba, Jagger Snow Ross, met die wêreld te deel, berig Huffington Post.  Ashlee het dié foto met haar duisende...

View Article

Leighton Meester en Adam Brody se eersteling is gebore

Die Hollywood-akteurspaar Leighton Meester (29) en Adam Brody (35) is ’n dogtertjie ryker, berig US Magazine.  Volgens TMZ is Arlo Day op 4 Augustus net ná middernag gebore. Die uiters private paartjie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dís hoekom Prinses Charlotte nie rokke dra nie

Behalwe vir die pragtige dooprok wat prinses Charlotte vroeër vanjaar aangehad het, dra sy nog nie rokke nie, berig People.  FOTO: Facebook The British Monarchy Die hertogin van Cambridge, Kate...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Diaan Lawrenson gesels oor Klein Jakkalsies

Die Afrikaanse aktrise Diaan Lawrenson, wat veral bekend is vir haar rol as Paula van der Lecq in 7de Laan, is eersdaags te sien in die teaterstuk Klein Jakkalsies. Dié stuk handel oor klein...

View Article

Trevor Noah – man van die oomblik

Die plaaslike komediant Trevor Noah, wat van volgende Maandag (28 September) af die gewilde Amerikaanse TV-program The Daily Show sal aanbied, is op die hele wêreld se lippe.  Danksy ’n Twitter-veldtog...

View Article


Hartseer nuus: Evert Snyman oorlede

Dié persverklaring is Saterdag, 26 September 2015, deur Izak de Vries, namens die ATKV uitgereik: Evert Snyman se stem het stil geword Evert Snyman is gister oorlede. In 2009 het die ATKV hom vereer...

View Article

Só ondersteun Jean de Villiers se vrou, Marlie, hom

Springbok-kaptein en senter, wat al in twee Wêreldbeker-rugbytoernooie gespeel het is weer vanjaar saam om die Bokke op die veld te lei. Ons het in die September-uitgawe met sy vrou, Marlie, gesels oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rugbywêreldbeker 2015: Praat saam met Bennie Fourie

Vroue is lank nie meer net die draers van tjip & dip wanneer dit by rugby kom nie. Vroue sit skouer aan skouer en geniet deesdae rugby saam met die mans. Maar tussendeur ma-wees en die korporatiewe...

View Article

Kaley Cuoco en haar man gaan skei

The Big Bang Theory-aktrise Kaley Cuoco se huwelik met haar tennisspeler-man, Ryan Sweeting, is ná minder as twee jaar op die rotse, berig US Weekly.  Volgens die 29-jarige blondine se verteenwoordiger...

View Article

Pieter-Dirk Uys is vandag 70!

Sy storieryke sewe dekades; Tannie Evita formidabel op 80. Maar aftree is nie eens ’n gedagte by die altyd jonk Pieter-Dirk Uys nie. Daarvoor is daar nog te veel raakvat en raaksê wat voorlê. Aktrise...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live