Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Hieroor gaan Vir Altyd : Sterre vertel

$
0
0

Teen hierdie tyd weet meeste van ons dat Vir Altyd die liefdesverhaal van Nina (Donnalee Roberts) en Hugo (Ivan Botha) vertel.

As kinders was hulle beste maats en ná baie jare ontmoet hulle weer wanneer Hugo, ’n reisfotograaf, terugkeer na sy ouershuis in die Paarl, onwetend dat Nina die volgende dag trou.

Nou vertel die akteurs in hul eie woorde waaroor dié plaaslike fliek vir hulle gaan

Vir Altyd begin op 12 Februarie 2016 landwyd in teaters draai.

SARIE is ’n trotse mediavennoot van Vir Altyd.

Lees ook 

The post Hieroor gaan Vir Altyd : Sterre vertel appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294