Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Bekende peetouers wat jou sal verras

Kyk wie het dié bekendes gekies om hul kinders se peetouers te wees. Sommige daarvan sal jou beslis verras! 1. Lady Gaga is die peetma van Elton John en David Furnish se seuns Zachary, 3, en Elijah, 8...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Nuwe Afrikaanse fliek oor die Boereoorlog op pad

Modder en Bloed vertel die verhaal van Willem Morkel vertolk deur Stian Bam, ’n Boerekryger en familieman, wat se vrou en enigste kind gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) deur Britse soldate...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

GERUG: Jennifer Garner is swanger!

Dis net drie maande sedert Jennifer Garner en Ben Affleck aangekondig het hul huwelik van 10 jaar is verby, en nou word beweer Jennifer is swanger met hul vierde kind, berig OK!. Hulle verskyn nog...

View Article

Ly ek aan depressie?

Die akteur en komediant Jim Carrey se meisie, Cathriona White, het Maandag glo selfdood gepleeg deur ’n oordosis pille te sluk. TMZ beweer hulle het verlede week hul verhouding beëindig.  Jim het in ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sandra Bullock neem glo nog ’n baba aan

Die Oscar-bekroonde aktrise Sandra Bullock het nog ’n baba aangeneem, berig Radar. Sy het in 2010 haar eersteling, Louis (5), aangeneem net voor haar sy van haar eksman Jesse James geskei is. Volgens...

View Article


Dié bekendes is nie aanhangers van Kim Kardashian nie

Of jy mal is oor haar of niks van haar hou nie, of selfs mal is daaroor om haar te haat, Kim Kardashian is konstant in die nuus en beslis baie invloedryk. Maar almal is nie ewe gek oor dié...

View Article

FOTO: Emo Adams se Michelle se post-baba lyf + kyk hoe oulik is Kadar nou

Emo Adams se Michelle Gildenhuys het in Julie die lewe aan hul eersteling, Kader Zayn Adams, geskenk. Ná minder as drie maande het sy reeds baie van haar swangerskapgewig verloor.  Dié model het Diji...

View Article

EERSTE KYKIE: Nuwe Afrikaanse sepie op pad

Suidooster is die splinternuwe kykNET & Kie-sepie wat kykers vanaf 16 November 2015 op die kassie sal vermaak. Dié opwindende storie speel in die Wes-Kaap af, ’n eerste vir dié provinsie, en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

AGTER DIE SKERMS op die stel van Nataniël se nuwe TV-program

Vanaand om 20:00 sal die eerste episode van Edik van Nantes uitgesaai word op kykNET (DStv-kanaal 144). Dit is Nataniël se splinternuwe TV-leefstylreeks wat hy en sy broer, Erik le Roux, aanbied.  “Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beyoncé gesig van nuwe $10-noot?

Die VSA se tesourie gee landsburgers die geleentheid om te kies watter vrou op hul nuwe $10-noot, wat in 2020 gesirkuleer word, moet verskyn. Volgens Rolling Stone is Beyoncé glo ’n goeie kandidaat....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 van Suzelle DIY se snaaksste video’s

Soms kom jy met ’n ompad by jou ware passie uit. Ander tye kom dit eensklaps oor jou pad. Grafiese kunstenaar Julia Anastasopoulos, beter bekend as die komiese karakter Suzelle DIY, het in ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontmoet die karakters van ‘Bloedbroers’

Vanaand om 20:30 begin Deon Opperman se nuutste dramareeks, Bloedbroers, op kykNET (DStv-kanaal 144). Dit volg die lewens van vier vriende vanaf hul twintigerjare. Hulle loop saam ’n pad van 1914 tot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Middag saam met Ivan en Donnalee van ‘Vir Altyd’

Rhebokskloof, die wynplaas net buite die Paarl waar Nina, Donnalee Roberts se karakter in Vir Altyd, haar troue beplan, is prentjiemooi. Heuwels vol wingerde omring die plaas, en die pragtige tuine en...

View Article


FOTO’S: Watter tiara sal Kate na haar eerste staatsbanket dra?

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, sal op 20 Oktober haar eerste staatsbanket bywoon, berig Hello!. Kate sal saam met haar man, prins William, die president van China, Xi Jinping, en sy vrou,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sexyste vrou in die wêreld: Game of Thrones se Emilia Clarke

Die Game of Thrones-aktrise Emilia Clarke is deur die tydskrif Esquire as die sexyste vrou ter wêreld aangewys.  Jy hoef nie lank na die foto’s te kyk om te verstaan hoekom sy met dié titel geëer is...

View Article


Doen inkopies via Facebook

Die sosialemedia-reus Facebook het aangekondig dat gebruikers binnekort dié platform sal kan gebruik om inkopies aanlyn te doen, berig E! Entertainment.  Facebook het in ’n verklaring gesê daar is ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hayden Panettiere kry behandeling vir nageboortedepressie

Aktrise Hayden Panettiere word tans vir nageboortelike depressie behandel ná sy self om hulp gevra het, berig E! Online. Haar verteenwoordiger het die nuus bevestig en gevra dat die media haar...

View Article


Hieroor gaan Vir Altyd : Sterre vertel

Teen hierdie tyd weet meeste van ons dat Vir Altyd die liefdesverhaal van Nina (Donnalee Roberts) en Hugo (Ivan Botha) vertel. As kinders was hulle beste maats en ná baie jare ontmoet hulle weer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boodskappe stroom in ná Darren Scott se kanker-aankondiging

“Ons dink aan jou en jou gesin,” lees een van die honderde boodskappe wat op sosiale media instroom ná die aankondiging dat die bekende radio-omroeper Darren Scott se kankerstryd nie iets van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Céline Dion se tweeling raak groot

Die bekroonde sangeres Céline Dion het gister Disneyland besoek om haar tweelingseuns se naderende vyfde verjaardag te vier, berig Entertainment Tonight.  Die 47-jarige ma van drie het saam met Eddy en...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live