Die legendariese geheime agent James Bond is een van die dae weer op die grootskerm te sien in Spectre, ’n splinternuwe 007-fliek, met Daniel Craig weereens in die hoofrol.
James Bond is al vir 62 jaar die sjarmante agent met amper net soveel gadgets as meisies. Hy drink sy martini’s geskud, nie geroer nie, hy wen elke geveg en kry altyd die meisie.
Dié karakter het oor die dekades mense se verbeelding aangegryp. Eers het hy slegs in boeke geleef, maar sedert 1962 het hy al gestalte gekry in sewe verskillende akteurs wat die rol vertolk het. Só het hulle gelyk:
George Lazenby
Timothy Dalton
Sean Connery
Roger Moore
Pierce Brosnan
Daniel Craig
Kyk hoe die plakkate oor die jare verander:
Hier is die lokprent van Spectre wat 27 November landswyd in teaters begin draai:
Lees ook
- FOTO’S: Arno Jordaan se rugby-avontuur in Engeland
- Elizma Theron verwag ’n seuntjie
- FOTO’S: Angelina Jolie en haar gesin in pragtige ‘Vogue’-fotosessie
The post FOTO’S: Só lyk al die akteurs wat al James Bond gespeel het appeared first on SARIE.