Carrie Underwood praat oor gewigsverlies en haar post-baba lyf
Die sangeres Carrie Underwood het al voorheen gevaarlike dieetpille gebruik om gewig te verloor, berig E! Online. Maar ná die geboorte van haar sewe maande oue baba, Isaiah Michael Fisher, het sy ’n...
View ArticleFOTO’S: Anders se Wynand en Lindi wys hul swangerskapfoto’s
Die gewilde sangpaar Wynand en Lindi Delport, wat ook bekend staan as die musiekgroep Anders, verwag hul eersteling. Wynand en Lindi se dogtertjie, Karmin, sal vroeg in November haar opwagting maak....
View Article‘Nuwe’ liefde vir Kaley Cuoco ná egskeiding
Aktrise Kaley Cuoco en die tennisspeler Ryan Sweeting het verlede maand, ná minder as twee jaar van getroude lewe, aangekondig dat hulle gaan skei. Het die blondine nou troos in die arms van ’n ou vlam...
View ArticleCharlize Theron “steel” glo Brad Pitt se The Gray Man-rol
Ons goue meisie Charlize Theron gaan heel moontlik die ster van Sony Pictures se The Gray Man wees – ’n rol wat oorspronklik vir Brad Pritt bedoel was, berig Deadline. Die rolprent, wat op Mark...
View ArticleKoninklike baba op pad vir prins Carl Philip en prinses Sofia
Swede se prins Carl Philip en prinses Sofia, wat in Junie vanjaar getroud is, het pas aangekondig dat hul eersteling op pad is, berig Popsugar. Hulle het op die amptelike Instagram-blad van die...
View ArticleIs Bradley Cooper verloof?
Is die akteur Bradley Cooper, wat ook een van Time-tydskrif se 100 invloedrykste mense is, verloof? Die komediant Amy Schumer het verlede week op die bekende Amerikaanse TV-program Saturday Night Live...
View Article17 FOTO’S: Die transformasie van Kylie Jenner oor die jare
Die realiteitster Kylie Jenner wat as 9-jarige bekendheid verwerf het in die gewilde TV-program Keeping up with the Kardashians, is nou dubbeld so oud en ’n mooi jong vrou. Haar voorkoms het oor die...
View ArticleFOTO: Simoné Nortmann is Céline Dion se ewebeeld
As jy nie van beter weet nie, kan jy die plaaslike aktrise Simoné Nortmann en die bekroonde, internasionale sangeres Céline Dion aansien as ma en dogter. Die voormalige 7de Laan-aktrise dink ook hulle...
View ArticleVIDEO: Nataniël is skreeusnaaks in dié Edik van Nantes-flaters
Nataniël en sy broer, Erik le Roux, se splinternuwe TV-program, Edik van Nantes, het hierdie week op kykNET begin wys. Nataniël is reeds deur die Franse stad Nantes aan die Loire-rivier oorrompel met...
View ArticleMadonna & Sean Penn weer saam?
Die skindertonge in Hollywood beweer die destydse A-lys-glanspaar Madonna en Sean Penn is weer ’n paartjie. Madonna en Sean het die internet op hol ná die 55-jarige I am Sam-akteur weer by een van sy...
View ArticleMegan Fox en ander bekendes deel skattige babafoto’s
Ons kan nie genoeg kry van bekendes se mooi babas nie, en gelukkig vir ons deel hulle gereeld die mooiste foto’s van hul kinders op sosiale media. Hier is die oulikste foto’s van die week. Die aktrise...
View ArticleOULIKE VIDEO: Barbie help meisies droom
’n Nuwe Barbie-advertensie wys die mag van verbeelding en hoe meisies eendag enigiets van ’n veearts tot ’n akademikus kan word. In die verlede is die vervaardigers van Barbie en ander poppe daarvan...
View ArticleFOTO’S: Angelina Jolie en haar gesin in pragtige ‘Vogue’-fotosessie
Die aktrise Angelina Jolie is op die voorblad van die November-uitgawe van die modetydskrif Vogue. Sy en haar pragtige gesin het in ’n intieme fotosessie vir die bekroonde fotograaf Annie Leibovitz...
View ArticleFOTO’S: Nicholis Louw se dogtertjie, Miané
Die gewilde Afrikaanse sanger Nicholis Louw het op 22 September op Facebook die nuus gedeel dat hul dogtertjie, Miané, ’n maand vantevore gebore is. Sy het haar opwagting nege weke vroeër gemaak as wat...
View ArticleElizma Theron verwag ’n seuntjie
Die Afrikaanse sangeres Elizma Theron het vanoggend op haar Facebook-blad die geslag van haar tweede baba met dié video bekend gemaak. Sy het daarby geskryf dat haar eersteling, Eli-zé, in die video...
View ArticleFOTO: Voormalige Mej. SA Nicole Flint trou
Die voormalige Mej. Suid-Afrika Nicole Flint is die afgelope naweek met David van Heerden getroud. Hulle het in die Midlands Meander in KwaZulu-Natal getrou. Nicole het dié foto op Instagram gedeel op...
View ArticleFOTO’S: Arno Jordaan se rugby-avontuur in Engeland
Die Afrikaanse sanger Arno Jordaan het sy aanhangers oor die naweek baie jaloers gemaak met foto’s by die kwarteindronde tussen die Springbokke en Wallis op Twickenham. Arno het vroeër die maand...
View ArticleFOTO’S: Só lyk al die akteurs wat al James Bond gespeel het
Die legendariese geheime agent James Bond is een van die dae weer op die grootskerm te sien in Spectre, ’n splinternuwe 007-fliek, met Daniel Craig weereens in die hoofrol. James Bond is al vir 62 jaar...
View ArticleFOTO’S: Lady Gaga ontvang toekenning in interessante uitrusting
Die kontroversiële sangeres Lady Gaga is gisteraand by die Amerikaanse Nasionale Kunste-toekennings in New York met die gesogte Jong Kunstenaar-toekenning bekroon vir haar werk as musikant, filantroop...
View Article15 FOTO’S van prins William saam met diere
Ons is mal oor prins William en ons is mal oor diere en dié kombinasie laat ons harte smelt. Hier is 15 foto’s waarin William se menslikheid en liefde vir diere duidelik sigbaar is: View image |...
View Article