Alle oë was op die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, toe sy gisteraand die wêreld-première van die nuutste James Bond-film, Spectre, in Londen bygewoon het, berig Hollywood Life.
Volgens Hello! het die 33-jarige brunet ’n ligblou Jenny Packham-skepping vir die geleentheid gekies.
Die koninklike broers, prinse William en Harry, het ook stylvol gelyk in hul swart pakke.
Kate by Daniel Craig (regs), Spectre se James Bond.
Spectre begin 27 November in Suid-Afrikaanse teaters draai. Kyk solank na die lokprent:
Bronne: Hello! en Hollywood Life
Lees ook
- FOTO’S: Kate Middleton laat die koppe draai by eerste staatsbanket
- FOTO’S: Kate Middleton se 11 mooiste aandrokke
- FOTO’S: Kate Middleton se snaakse gesigsuitdrukkings by die rugby
- 10 kere wat Kate Middleton ons aan prinses Diana herinner het
Skryf HIER in vir dié kompetisie
The post FOTO’S: Kate Middleton skitter by James Bond-première appeared first on SARIE.