FOTO’S: Bobby van Jaarsveld hou Springbok-partytjie vir sy seun
Die gewilde Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld se oudste seun, Sion, het oor die naweek sy vierde verjaardag gevier. Sy partytjie is op dieselfde dag as die halfeindstryd tussen die Springbokke en...
View ArticleFOTO: Khloé Kardashian se korter kapsel
Die realiteitster Khloé Kardashian het haar lang, blonde lokke vir ’n korter kapsel verruil, berig People. Celeb-haarkapper Jen Atkin het dié foto van Khloé se lob (lang bob) op haar Instagram-blad...
View ArticleRugbywêreldbeker 2015: Praat saam met Bennie Fourie – Die Bokke se kans vir...
Vroue is lank nie meer net die draers van tjip & dip wanneer dit by rugby kom nie. Vroue sit skouer aan skouer en geniet deesdae rugby saam met die mans. Maar tussendeur ma-wees en die korporatiewe...
View ArticleFOTO: Model Robyn Lawley trots op haar postbaba-rekmerke
Die Sports Illustrated-model Robyn Lawley se lyf het ná die geboorte van haar dogtertjie vroeër vanjaar verander. Maar pleks daarvan om haar post-swangerskaplyf weg te wens, deel sy dit vrolik met die...
View ArticleTROUVIDEO: Andriëtte Norman se sprokiestroue
Die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman is pas 4 maande getroud en het vandag haar en haar man, Glynn, se spesiale trouvideo met aanhangers gedeel. Sy het ongelooflik mooi gelyk, en in die video sien...
View ArticleFOTO’S: Kate Middleton skitter by James Bond-première
Alle oë was op die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, toe sy gisteraand die wêreld-première van die nuutste James Bond-film, Spectre, in Londen bygewoon het, berig Hollywood Life. Volgens Hello!...
View Article10 SA liedjies om jou week op te kikker
Hier is 10 redes hoekom local lekker is! Luister gerus na dié 10 plaaslike liedjies wat jou ’n huppel in jou stap sal gee. 1. Neil Somers – “Eendag op ‘n rëendag” *WEN een van 5 Hierdie hande-albums...
View ArticleFOTO: Elizabeth Hurley, 50, wys haar bikini-lyf
Die 50-jarige aktrise Elizabeth Hurley is glad nie skaam om haar bikini-lyf te wys nie, berig Daily Mail. Sy het Sondag dié foto van haarself in ’n swembroek met haar 175 000 Instagram-aanhangers...
View ArticleFOTO’S: Brümilda van Rensburg soos jy haar nog nooit gesien het nie
Die kykNET-sepie Binnelanders het die afgelope naweek hul 10de verjaardag met swier gevier. Die hospitaaltema het gesorg vir baie pret en plesier by die Stark-ateljee in Randburg. Die produksiespan,...
View ArticleFOTO’S: Andriëtte Norman het nou ’n dekorreeks en só gaan dit met manlief
Die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman is ’n vrou van vele talente. Nie net het haar splinternuwe album, Pêrel vir ’n kroon, byna goue status bereik nie, sy het ook pas ’n dekorreeks bekend gestel....
View ArticleFOTO’S: Rolanda Marais is nou blond
Die aktrise Rolanda Marais het haar donkerbruin hare blond gekleur vir ’n rol in die opkomende fliek Johnny is nie dood nie. Dit was glad nie vir haar moeilik om haar bruin krulle vaarwel te roep nie....
View ArticleHalle Berry beland wéér in skeihof
Die Oscar-bekroonde aktrise Halle Berry en haar man, die Franse akteur Olivier Martinez, gaan ná twee jaar skei, berig TMZ. Die rede vir hul egskeiding is glo onversoenbare verskille. Hulle is buite...
View Article5 dinge wat jy nie van Adele geweet het nie
Die Grammy-bekroonde sangeres Adele se eerste enkelsnit in drie jaar, “Hello”, het die internet aan die gons. Sy het ook vir die eerste keer in drie jaar ’n onderhoud toegestaan en ’n paar interessante...
View ArticleGROOT NUUS! Nuwe Afrikaanse leefstyl-kanaal op DStv
Media24 kondig vandag aan dat hulle ’n splinternuwe Afrikaanse kanaal, VIA, op 9 November op DStv die lig laat sien. En SARIE is deel van die pret! ’n Sterk samewerking met tydskrifte soos SARIE,...
View ArticleIs Serena Williams swanger?
As ons die gerugte moet glo, gaan die Wimbledon-wenner Serena Williams en haar vermeende kêrel, die sanger Drake, ouers word, berig The Inquisitr. Sommige mense bespiegel selfs dat sy tydens vanjaar...
View ArticleGetMeTo21 se Jenna Lowe se veldtog gaan voort op haar 21ste verjaardag
Jenna Lowe is die inspirerende meisie wat vir jare aan pulmonêre hipertensie gely het en met haar veldtog, GetMeTo21, 36 000 mense motiveer het om orgaanskenkers te word. Sy sou vandag 21 geword het....
View ArticleMorné Steyn se Christelle gesels oor hul lewe oorsee
Die Springbok Morné Steyn het onlangs ’n tweede seun ryker geword en is terug in Parys, Frankryk, waar hy vir die rugbyklub Stade Français speel. Sy vrou, Christelle, gesels oor dié...
View ArticleEmma Stone en Andrew Garfield se paadjies skei
Een van Hollywood se gunsteling-glanspare, Emma Stone en Andrew Garfield, het glo hul verhouding finaal verbreek, berig Vanity Fair. Dié twee, wat saam in The Amazing Spider-Man te sien is, is op ’n...
View ArticleParalimpiese atleet Anruné Liebenberg wen goud by Wêreldbyeenkoms
Die paralimpiese atleet Anruné Liebenberg het ’n goue medalje gewen in die 400 m by die Wêreldbyeenkoms vir Paralimpiese atlete in Doha, Katar, berig Die Burger. Anruné het in die T47-afdeling vir...
View ArticleKate Middleton se 7 beste uitrustings van die week
Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, het dié besige week nie ’n modevoet verkeerd gesit nie! Sy was stylvol geklee vir haar eerste staatsbanket, die première van Spectre en toe sy verskeie...
View Article