Die kykNET-sepie Binnelanders het die afgelope naweek hul 10de verjaardag met swier gevier.
Die hospitaaltema het gesorg vir baie pret en plesier by die Stark-ateljee in Randburg. Die produksiespan, akteurs en almal betrokke by Binnelanders het saam partytjie gehou om die dekade op die lug te vier.
Hier is foto’s van die geleentheid:

FOTO: Facebook Binnelanders

FOTO: Facebook Binnelanders
Leandie du Randt, wat die rol van Ivanka in Binnelanders speel, het dié foto’s op Instagram gedeel.
Lees ook
- Ciske Kruger gesels oor Binnelanders en die baba wat op pad is
- Quanita Adams se beste Binnelanders-herinneringe
- Binnelanders se Je-ani Swiegelaar skep Facebook-blad vir ‘vol’ vroue
The post FOTO’S: Brümilda van Rensburg soos jy haar nog nooit gesien het nie appeared first on SARIE.