Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Is Serena Williams swanger?

$
0
0

As ons die gerugte moet glo, gaan die Wimbledon-wenner Serena Williams en haar vermeende kêrel, die sanger Drake, ouers word, berig The Inquisitr

Sommige mense bespiegel selfs dat sy tydens vanjaar se Amerikaanse Ope reeds swanger was.

Volgens Hollywood Life is Serena definitief nie swanger nie. ’n Bron het aan hulle vertel sy is nie gereed vir ma-wees nie, veral omdat sy nog ongetroud is.

Hoewel Serena en Drake gereeld saam afgeneem word, het dié twee nog nie ’n romantiese verhouding bevestig nie.

Bronne: Hollywood Life en The Inquisitr

Lees ook 

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting

The post Is Serena Williams swanger? appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294