’n Sweedse kroegman (21) se foto’s het die internet op hol, want hy lyk soos ’n jonger weergawe van die veelsydige akteur Leonardo DiCaprio (40), berig Huffington Post.
Kyk net na dié foto’s wat Konrad Annerud met sy duisende Instagram-aanhangers gedeel het.
A photo posted by Konrad Annerud (@konradannerud) on
Volgens E! Online word Konrad gereeld Leonardo genoem. Dit pla hom min, aangesien dit soms voordelig is om met die aantreklike Titanic-ster verwar te word.
Bronne: E! Online en Huffington Post
Lees ook
- Is Leonardo DiCaprio verloof?
- Leonardo DiCaprio en Martin Scorsese span wéér kragte saam
- Rihanna “basies ingetrek” by Leonardo DiCaprio
The post FOTO: Leonardo DiCaprio se Sweedse ewebeeld appeared first on SARIE.