Ontmoet Brooklyn Beckham se nuwe meisie
Die 16-jarige Brooklyn Beckham is danksy sy bekende ouers, David en Victoria Beckham, gereeld in die kollig. Gelukkig is die nuwe meisie aan sy sy gewoond aan die glanswêreld, berig The Telegraph. Die...
View ArticleRyan Reynolds se pa sterf aan Parkinson se siekte
Die Hollywood-akteur Ryan Reynolds het op sy Twitter-blad bevestig sy pa, James C. Reynolds, is oorlede, berig Hello. Hy het ’n foto van sy pa wat hom as baba in sy arms vashou, getwiet. Hy het by dié...
View ArticleFOTO: Uiters private Sarah Jessica Parker wys haar 13-jarige seun
Die Sex and the City-aktrise Sarah Jessica Parker het op haar seun, James Wilkie Broderick, se 13de verjaardag twee foto’s van hom op Instagram gedeel. Omdat sy gewoonlik haar kinders, en haar...
View ArticleFOTO: George en Amal Clooney neem ’n hond aan
Asof hulle nie reeds perfek is nie! Die glanspaar George en Amal Clooney het gister ’n hondeskuiling besoek en nog ’n oulike brak aangeneem, berig Entertainment Tonight. Die nuutste toevoeging tot die...
View ArticleFOTO’S: David Beckham se kinders teken sy nuwe tatoes
Die voormalige sokkerheld David Beckham is versot op tatoes. Albei sy arms, sy rug en bors is al byna toe onder die tatoeëermerke. Tog keer dit hom glad nie om gereeld nuwe toevoegings te kry nie,...
View ArticleVIDEO: Trevor Noah op ‘Ellen DeGeneres’
Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah is deesdae baie gewild in die VSA sedert hy die aanbieder van The Daily Show geword het. In so ‘n mate dat hy een van die gaste op die gewilde TV-aanbieder...
View ArticleGetroud met rugby word nou ’n sepie
Die gewilde TV-reeks Getroud met rugby sal luidens ’n verklaring vanaf 4 April 2016 elke weekaand op kykNET uitgesaai word in die plek van Villa Rosa. Getroud met rugby is ʼn kykNET-suksesverhaal wat...
View ArticleFOTO’S: Prins Harry kuier by Barack en Michelle Obama
Die rooikop-prins van Engeland, prins Harry, het gister ’n enkele dag in die VSA deurgebring om die Invictus-spele van 2016 te bemark, berig Hello!. Harry se dag het afgeskop toe hy beseerde soldate in...
View ArticleSTUDIE: Slim vroue intimideer mans
Die bekende akteur George Clooney is nie skaam om te sê sy prokureur-vrou, Amal, is slimmer as hy nie, berig Daily Mail. Tog wys ’n nuwe studie hoewel mans intelligente vroue aantreklik vind, vermy...
View ArticleNuwe Bond-meisie, Monica Bellucci (51), skitter op rooi tapyt
Op 51 is die Italiaanse aktrise Monica Bellucci die oudste Bond-meisie nóg. Monica is die nuwe Bond-meisie in die nuwe James Bond-film, Spectre. En volgens mense se reaksie op sosiale media is sy ’n...
View ArticleFOTO: Leonardo DiCaprio se Sweedse ewebeeld
’n Sweedse kroegman (21) se foto’s het die internet op hol, want hy lyk soos ’n jonger weergawe van die veelsydige akteur Leonardo DiCaprio (40), berig Huffington Post. Kyk net na dié foto’s wat...
View ArticleKYK DIT EERSTE! Vir Altyd se lokprent
Die amptelike lokprent van Vir Altyd, Donnalee Roberts en Ivan Botha se nuutste fliek, is pas bekend gestel. Vir Altyd beloof om die grootste avontuur van die jaar te wees wanneer dit in 2016 in...
View ArticleFOTO’S: Celeb-babas wat vanjaar gebore is
Die ooievaar was taamlik besig dié jaar! Heelparty plaaslike en internasionale bekendes het nuwe toevoegings tot hul gesinne verwelkom. Kyk hier na foto’s van 15 babas wat in 2015 gebore is. Die...
View ArticleKarlien van Jaarsveld en Rolene Strauss in nuwe advertensie te sien
Twee van ons mooiste Afrikaanse bekendes, Karlien van Jaarsveld en Mej. Wêreld, Rolene Strauss, is in die nuwe Cell C-advertensie te sien. FOTO: YouTube Cell C South Africa Dié advertensie, wat die...
View ArticleVIDEO: Bekende anoreksie-lyer nou beter
Vroeër vanjaar het ’n anoreksie-lyer, die Amerikaner Rachael Farrokh, se pleidooi om hulp viral gegaan. Sy het die afgelope drie maande heelwat gewig aangesit en help nou ook ander wat aan dié...
View ArticleVIDEO: Gigi Hadid se Victoria’s Secret-droom word waar
Een van Gigi Hadid se drome is dié week bewaarheid! Die 20-jarige model het onlangs uitgevind dat sy deel gaan wees van die Victoria’s Secret-modeskou in November, berig Hello!. “Ek kon dit nie help...
View ArticleFOTO’S: Bekendes se beste Halloween-uitrustings
Hoewel Halloween nie in Suid-Afrika so gewild soos in Amerika is nie, is dit steeds lekker om te sien hoe die Hollywood-sterre hulself onherkenbaar vermom vir dié geleentheid. Hier is 9 van ons...
View ArticleDie 10 gewildste Afrikaanse musiekvideo’s
Netwerk24 berig dat dié 10 Afrikaanse musiekvideo’s al die meeste op YouTube gekyk is. 1. Jack Parow: “Cooler as Ekke” is meer as 3 127 277 keer gekyk. 2. Francois van Coke en Karen Zoid: “Toe vind ek...
View ArticleRugbyspyskaart vir die naweek
Die Bokke teen Argentinië en die Aussies teen die Kiwi’s – dit gaan ’n naweek van goeie rugby wees! Hier is ’n spyskaart vir saam met die opwinding. VOORGEREG Lamsribbetjies met koljander en bruin asyn...
View ArticleDarren Scott en Sarah-Kate skei
Die egpaar het vandag op Facebook aangekondig dat hulle gaan skei. In ’n gesamentlike verklaring het die paartjie aangekondig dat hulle ná 6 jaar gaan skei. Hulle skryf 5 van dié 6 jaar is gekenmerk...
View Article