Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

FOTO: Schalk Burger se Michele wys nuwe haarstyl

$
0
0

Die Springbok-rugbyspeler Schalk Burger se vrou, Michele, het haar lang, blonde hare vir ’n korter kapsel verruil.

Sy het haar transformasie met dié voor- en na-foto’s op Instagram gedeel.

“Verandering is so goed soos ’n vakansie,” het Michele onder dié foto van haar nuwe bob geskryf. Hierop het een van haar meer as 6000 Instagram-aanhangers geantwoord: “Jy lyk fantasties!”

Schalk en Michele is in 2011 getroud. Twee seuns, Schalk Jr. en Nicol, is uit dié huwelik gebore.

Lees ook 

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting

The post FOTO: Schalk Burger se Michele wys nuwe haarstyl appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294