Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Angelina (en Brad) praat oor vrouwees ná haar dubbele mastektomie

In 2013 het die aktrise Angelina Jolie die wêreld geskok toe sy onthul sy het ’n dubbele mastektomie ondergaan. Sy het nie net haar eie lewe nie, maar duisende ander vroue se lewens met die BRCA1-geen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sandra Bullock in nuwe Ocean’s Eleven-film

Die Oscar-bekroonde aktrise Sandra Bullock sal heel moontlik die hoofrol in die volgende Ocean’s Eleven-fliek speel. Daily Mail berig die nuwe rolverdeling sal net uit vroue bestaan. Sandra se nuutste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dís hoekom Kate Winslet sosiale media in haar huis verban

Die bekroonde aktrise Kate Winslet glo sosiale media beïnvloed vroue se selfbeeld, daarom word haar kinders nie toegelaat om dié platforms te gebruik nie, berig The Sunday Times.  Sy glo mense kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Minki van der Westhuizen se Katerien nou amptelik ’n Britse landsburger

Die glanspersoonlikheid Minki van der Westhuizen se oudste dogter, Katerien, het vandag amptelik ’n Britse landsburger geword.  Minki het die nuus met haar meer as 16 000 Instagram-aanhangers gedeel....

View Article

Dié bekendes blink uit op sosiale media

Sosiale media het dit makliker as ooit tevore gemaak om te weet waarmee jou gunsteling-celeb besig is. Channel24 beloon bekendes wat hul invloedryke sosialemedia-platforms doeltreffend gebruik om met...

View Article


FOTO’S: Lindi en Wynand Delport se eersteling is hier!

Die gewilde sangpaar Wynand en Lindi Delport, ook bekend as die musiekgroep Anders, se eersteling, Karmin, is gister gebore.  Nuwe pa Wynand is reeds beskermend en het sommer by dié foto van sy...

View Article

FOTO: Lucy Liu wys haar baba

Die bekende aktrise Lucy Liu het ’n foto van haar baba, Rockwell Lloyd, op Instagram gedeel. Hy is pas 10 weke oud en glimlag te mooi vir die foto. Lucy was sover nog suinig met foto’s van haar oulike...

View Article

FOTO’S: Prinses Charlotte is 6 maande oud

Die hertog en hertogin van Cambridge, prins William en Kate, se dogter, prinses Charlotte, het gister ses maande oud geword. Ons kan byna nie glo hoe vinnig die tyd vlieg nie. Hier is 10 van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sarah Jessica Parker (50) se raad aan jonger self

Moenie toelaat dat jou selfbeeld beïnvloed word deur ander se opinie van jou nie. Volgens People is dít die raad wat die Sex and the City-aktrise Sarah Jessica Parker op 50 aan haar 25-jarige self sou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Plaaslike bekendes oefen ná swangerskap

Gelukkig is die tyd verby waar daar van vroue verwag is om blitsvinnig hul swangerskapgewig te verloor. Nuwe ma’s fokus nie meer op vietse lywe nie, maar wil eerder gesond en vol energie wees.  Dié...

View Article

Het Kendall Jenner nuwe liefde gevind op haar verjaardag?

Die bekende model en werklikheidster Kendall Jenner vier vandag haar 20ste verjaardag. Volgens Mirror het Kendall gisteraand ’n partytjie gehou in Los Angeles, by The Nice Guy-klub in Hollywood. Haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ariana Grande en Ariel Winter staan saam teen internet-boelies

Twee koppe is beter as een! Glanspersoonlikhede moet gereeld hoor dat hulle té vet of té maer is, maar die sangeres Ariana Grande en Modern Family-aktrise Ariel Winter het besluit om kragte saam te...

View Article

Prins William en Kate wil met Facebook en Twitter praat oor aanlyn-boelies

Die hertog en hertogin van Cambridge, prins William en sy vrou Kate, wil met die sosialemedia-reuse Facebook en Twitter vergader om die groeiende probleem van aanlyn-boelies aan te spreek, berig...

View Article


Ons swemmers doen dit weer! #TrotsSA

Gee vir hulle 2 dae in Doha en die SA swemspan swem 10 medaljes los! Chad le Clos, Cameron van der Burgh, Michael Meyer, Giulio Zorzi en Douglas Erasmus het tussen gister en eergister weer SA se naam...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Justin Bieber steeds verlief op Selena Gomez

Die musikant Justin Bieber erken hy is steeds verlief op sy eksmeisie, die sangeres en aktrise Selena Gomez, berig Hollywood Life.  Die 21-jarige sanger noem Selena sy eerste liefde en voeg by dat sy...

View Article


Romeo Beckham in advertensie met Elton John en Naomi Campbell

Die 13-jarige seun van die voormalige sokkerheld David Beckham en sy vrou, die modeontwerper Victoria Beckham, is weer te sien in die nuutste Kers-advertensie van Burberry, ’n luukse mode-handelsmerk,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kate Moss se ánder talent

Die bekende supermodel Kate Moss se lenige lyf maak gereeld opslae, maar dis haar kookvernuf wat nou almal aan die praat het, berig Hello!.  Tydens ’n onlangse onderhoud was die 41-jarige blondine glad...

View Article


Koninklike prinses maak naam in Hollywood

Die Griekse prinses Theodora, dogter van koning Konstantyn II en prinses Ana Maria van Denemarke, het pas haar debuut op die Hollywood-silwerdoek gemaak, berig People.  View image | gettyimages.com...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Schalk Burger se Michele wys nuwe haarstyl

Die Springbok-rugbyspeler Schalk Burger se vrou, Michele, het haar lang, blonde hare vir ’n korter kapsel verruil. Sy het haar transformasie met dié voor- en na-foto’s op Instagram gedeel. A photo...

View Article

FOTO’S: Bekendes wat snaakse gesigte trek voor die kameras

Hulle is ook maar net mense … Dié bekendes het ’n sin vir humor – selfs voor al die flitsende kameras wat hul doen en late afneem. Daniel Craig View image | gettyimages.com Jennifer Lawrence View image...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live