Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Rolene Strauss se trourok volg een belangrike trend – wat jy ook kan dra!

$
0
0

Rolene Strauss se Casper Bosman-skeppings het ons asem weggeslaan. En die een stylwenk wat ons almal van haar trourok kan ‘steel’, is die oop skouer.

Saartjie het verlede maand geskryf dat die oop skouer-trend gróót is in 2016. En boonop is dit ’n trend wat almal kan dra. Die trend het nie ’n ouderdomsbeperking nie, want skouers is ’n aantreklike deel van elke vrou se lyf. If you‘ve got it, flaunt it, skryf Saartjie.

Die goeie nuus van dié trend is dat dit in verskillende style gedra kan word. Jy kry dit in rokke, bloese, hemde én eenstukke!

A photo posted by Sara (@collagevintage) on

A photo posted by Sara (@collagevintage) on

As jy ouer is, of as jy selfbewus voel oor jou lyf, hoef jy nie stywe, kort rokkies te dra nie. Jy kan wel vir jou ’n mooi bloes, hemp of ’n trui in die oop skouer-trend aanskaf.

Ook Rolene se ma, Theresa, het dié trend gevolg.

R&D wedding with the lovely Theresa wearing an oyster&champagne chiffon #casperbosman #original #motherofthebridedress

A photo posted by Casper Bosman-Crous (@casperdesigner) on

En Casper Bosman het vir D’Niel se ma, Amelia, ook ’n rok gegee wat haar skouers wys.

Hier is van ons keuses vir dié trend – kyk, klik, koop jou gunsteling!

Cold Shoulder Smart Dress Black
van C(INCH)
in die SARIE-winkel binne Spree

Bodycon Dress Cobalt
van C(INCH)
in die SARIE-winkel binne Spree

Cold Shoulder Jumpsuit Black
van LONDON HUB
in die SARIE-winkel binne Spree

The post Rolene Strauss se trourok volg een belangrike trend – wat jy ook kan dra! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Die oplossing vir yl hare is hier


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Man vas vir moord op Moot-egpaar


Die beste tyd van my lewe


LêNet: Onbeplande oornag


Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...


T Minus …. 6


Mikrogolf-wortelkoek