FOTO’S: Kombuistee van rugbyspeler Jan Serfontein se verloofde
Die rugbyspeler Jan Serfontein en sy verloofde Lani Scholtz is al vir 4 jaar – sedert hul matriekjaar – ’n paartjie, maar ken mekaar al vandat hulle 10 jaar oud is. Verlede jaar het Jan die groot vraag...
View ArticleTamatiesous se nuwe advertensie steel harte
Of jy dit nou sous of ketchup noem, tamatiesous is byna in elke huis. Die Amerikaanse handelsmerk Heinz maak al ketchup sedert 1876 en daar word jaarliks meer as 650 miljoen bottels regoor die wêreld...
View ArticleSportster Lionel Messi se goue hart
Die 5-jarige Murtaza Ahmad van die arm Jaghori-distrik in Afghanistan het nog altyd gehoop om eendag sy sokkerheld, Lionel Messi, te ontmoet. En nou gaan jong Murtaza se droom waar word. ’n Video van...
View ArticleDie wind waai Illse Roos na ‘Suidooster’ toe
Die aktrise Illse Roos gaan binnekort in die eg Kaapse sepie, Suidooster, op kykNET te sien wees. Illse sal vanaf 9 Maart op die kassie gesig wys. Sy speel die rol van Rita Gerber: Chris (Marcel van...
View ArticleCarike Keuzenkamp oor kanker
Sy loop nie met ’n donker wolk oor haar kop nie. Sy is positief, sy is gesond. Maar die geliefde sangeres Carike Keuzenkamp sê sy het nie kanker oorwin nie, dit bly vir altyd in remissie. Twintig jaar...
View ArticleWaarskuwing: Die ‘Me Before You’-lokprent gaan jou laat huil
Wat gebeur as jy jou sielsgenoot ontmoet, maar hy wil nie meer leef nie? Jy probeer alles in jou vermoë om hom weer in die lewe te laat glo. Me Before You, die internasionale blitsverkoper deur Jojo...
View ArticleSo maak jy jou vriend-video op Facebook
Jaarliks vier Facebook Vriendedag op hul verjaarsdag. En vir hul 12de bestaansjaar kan jy jou eie vriend-video op jou Facebook-profiel deel. Maak jou reg om nostalgies te voel! In dié video verskyn...
View ArticleDit gaan nie goed met Michael Schumacher nie
Niemand weet werklik hoe dit met die sewemalige Formule Een-kampioen Michael Schumacher se gesondheid gaan nie. Maar volgens Luca di Montezemolo, sy voormalige “baas” by Ferrari, gaan dit “nie goed...
View ArticleVyf van ‘Friends’ hou reünie
Haal diep asem. Die Friends-reünie gaan steeds plaasvind, al is Chandler Bing (Matthew Perry) nie meer in die prentjie nie! Op Sondag 21 Februarie, ná 12 jaar se gesoebat en gepleit, gaan David...
View ArticleRolene Strauss trou vandag!
Vandag op die pragtige Lourensford-plaas, versteek tussen die Hottentots-Holland-berge op Somerset-Wes, gaan die voormalige Mej. Wêreld, Rolene Strauss, haar liefde aan die sakeman D’Niel Strauss...
View ArticleSó het Rolene Strauss op haar troudag gelyk
Rolene Strauss het gister op Lourensford-plaas, versteek tussen die Hottentots-Holland-berge op Somerset-Wes met die sakeman D’Niel Strauss getrou. Sy het hierdie foto op haar Facebook-blad gedeel. The...
View ArticleRolene Strauss se troudag
Rolene Strauss het foto’s van haar troue met die sakeman D’Niel Strauss op haar webtuiste geplaas. Rolene het Casper Bosman-skeppings vir haar groot dag gekies. Die troue, deur The Aleit Group, het...
View ArticleDier-baar : Raad vir ‘boelie’-katte
Bring ’n nuwe kiets in jou huishouding en jy gaan waarskynlik probleme optel! Hier is ’n paar lekker wenke om jou te help. As een aggressief optree, sit hom in ’n vertrek met water, kos en sand. Laat...
View ArticleNóg foto’s van Rolene Strauss se troue
Rolene Strauss het haar aanhangers bederf deur foto’s van haar troue op haar webtuiste te publiseer. Sy het pragtig gelyk in haar Casper Bosman-skepping. Die troue, deur The Aleit Group, het die...
View ArticleRolene Strauss se trourok volg een belangrike trend – wat jy ook kan dra!
Rolene Strauss se Casper Bosman-skeppings het ons asem weggeslaan. En die een stylwenk wat ons almal van haar trourok kan ‘steel’, is die oop skouer. Saartjie het verlede maand geskryf dat die oop...
View ArticleLady Gaga maak geskiedenis: Van Super Bowl tot Oscars!
Lady Gaga maak geskiedenis en dié keer is dit nie oor ’n vleisuitrusting of ongemaklike skoene nie. Sy gaan die eerste sanger wees wat in dieselfde jaar by die Amerikaanse voetbalhoogtepunt, die Super...
View ArticleSê ‘ek’s lief vir jou’ met dié 10 sjokolade-lekkernye
.post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover {border-color: #EF2B3F;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...
View ArticleHugh Jackman maan wéér oor velkanker en sonskerm
Hugh Jackman het vir ’n derde keer op Instagram sy aanhangers gewaarsku om genoeg sonskerm te gebruik. Hy het in 2013 en 2014 soortgelyke foto’s gedeel ná hy velkankerbehandeling gekry het. Hugh is...
View ArticleOorgewig en depressief – toe vind sy joga
Vir jare het die 22-jarige Dana Falsetti, ’n Amerikaner van Denver, Colorado, haar liggaam gehaat. Sy was depressief, angstig en was gereeld op ’n dieet. Maar as dinge te veel geraak het, het sy...
View ArticleTennisster Andy Murray word pa!
Die 2013 Wimbledon-kampioen, Andy Murray en sy vrou, Kim Sears, het hul pienkvoet verwelkom. En dis ’n dogtertjie! Die Britse tennisvereniging het die goeie nuus op sosiale media gedeel....
View Article