Die aktrise, Diaan Lawrenson, se jongste, Thomas, verjaar vandag. En pa Jody Abrahams het vir dié 3-jarige ’n verjaarsdagkoek gebak.
Diaan het die oulike foto met SARIE.com gedeel.
Jody het die karakter, Toothless, van die How To Train Your Dragon-films, gebak. En dit klink of Thomas in sy noppies was met dié verjaarsdagkoek.
Die paartjie is in 2014 getroud en het ook ’n dogtertjie, Olivia (5).
Aitsa, Jody, maar jy ken jou storie!
Lees nou
- Carey Mulligan, Diaan Lawrenson praat oor postbaba-lywe
- Diaan Lawrenson is altyd glansryk op die rooi tapyt, en só voel sy daaroor
- Eksklusiewe FOTO’S: Diaan en Jody se troue
The post FOTO: Aktrise Diaan Lawrenson se Thomas (3) verjaar appeared first on SARIE.