Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Nóg drie nuwe tatoeëermerke vir Angelina Jolie

Angelina Jolie spog reeds met ’n paar tatoes – en nou het sy nóg drie by haar versameling gevoeg. Sy is nou in Kambodja waar sy die regie behartig vir die rolprent First they killed my father wat op...

View Article


Bobby van Jaarsveld in die hospitaal

Bobby van Jaarsveld is vanoggend in die hospitaal opgeneem vir ’n operasie. Volgens hom besoek hy en sy vrou, Annatjie, oor drie weke weer die plek. Maar dan vir ’n heel ander rede — om hul...

View Article


FOTO’S: Aktrise Rolanda Marais se wittebrood

Die pragtige aktrise Rolanda Marais en die regisseur Jozua Malherbe is verlede Saterdag by Old Mac Daddy in die Elgin-vallei in die Overberg getroud. En nou hou dié twee ’n Turkse wittebrood in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paartjie raak verloof by ‘Vir Altyd’-première

Paul Putter van Heidelberg het net geweet as die fliek, Vir Altyd, eindig, móét hy sy meisie, Yowanka de Beer, die groot vraag vra. Toe breek die oomblik aan en hy kniel en vra haar om te trou. SARIE...

View Article

Fleur du Cap-benoemings: Anthea Thompson, Anna-Mart en nóg

Anthea Thompson, Sandra Prinsloo, Jana Cilliers, Anna-Mart van der Merwe, Antoinette Kellerman en Rolanda Marais. Al dié aktrises kan jou in ’n oogwink hoendervel gee. En vanjaar is hierdie ikone vir...

View Article


Kapenaars: Dís die paaie wat môre gesluit word vir #SONA2016

Die Kaap skud sy vere reg vir die staatsrede môre. Maar voordat Suid-Afrikaners aandagtig gaan luister wat president Zuma sê, word talle Kapenaars se alledaagse pendel ontwrig. Maak vanaand seker van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Margit Meyer-Rödenbeck se ‘Liewe Heksie’ ryg Fiësta-benoemings in!

Die pantomime Liewe Heksie: Flower Power is vir vier Fiëstas benoem: Margit Meyer-Rödenbeck is vir die konsep in die kategorie Beste Prestasie in ‘n musiekgedrewe produksie benoem, daar is ‘n benoeming...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Theuns Jordaan sing by Rolene Strauss se troue + foto van die koek

Almal swymel steeds oor Rolene en D’Niel Strauss se droom-troue die afgelope naweek op Lourensford in Somerset-Wes. En die gewilde sanger, Theuns Jordaan, het die dag nog meer spesiaal gemaak. Theuns...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mauritius-kuier: Donnalee Roberts gesels oor liefde

Hulle skryf, skep en speel toneel. SARIE het aan die vooraand van Vir Altyd se opening saam met Donnalee Roberts en Ivan Botha gekuier op Mauritius. Dié romantiese avontuurfilm begin begin op 12...

View Article


Sjef Jamie Oliver open Johannesburg-restaurant

Johannesburgers gaan een van die dae aan die wêreldberoemde sjef Jamie Oliver se kos kan smul. Die webtuiste Eat Out berig dat Jamie nou oorweeg om sy Italiaanse-restaurant, Jamie’s Italian, in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Donnalee se Vesselina Pentcheva-trourok in “Vir Altyd”

Die lang wag is amper verby! More begin Vir Altyd-film landwyd in teaters draai. In Vir Altyd dra Donnalee Roberts ’n Vesselina Pentcheva-trourok. Lees meer oor die ontwerper en haar pragtige skepping....

View Article

EERSTE FOTO: Rolene se eiland-wittebrood

Die voormalige Mej. Wêreld Rolene Strauss en haar sakeman D’Niel Strauss is amper vir ’n week getroud. En nou hou mnr. en mev. Strauss wittebrood op ’n pragtige eiland. Rolene het hierdie foto op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stylvolle ystervrou – ons kuier in adv. Thuli Madonsela se kantoor

Suid-Afrika kyk vanaand na die staatsrede (#SONA2016). Die Openbare Beskermer, adv. Thuli Madonsela, woon ook dié geleentheid by. Ons het in November 2014 by haar in haar kantoor gaan kuier. Lees ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vesselina Pentcheva: ‘SA vroue skrik nie vir kleur nie’

Sy klee van ons bekendste sterre en bruide tot gewone vroue op hul groot dae. Ontwerper Vesselina Pentcheva word deur enigiets van die opera tot die woud geïnspireer. En nóú is twee van haar trourokke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jaco Smit: Storie verteller vir altyd

Rolprente het sy ‘lewe gered’ ná ’n ernstige motorongeluk. Jaco Smit, regisseur van Vir Altyd, vertel meer oor sy reis . . . Mense sien met groot afwagting uit na Vir Altyd. Hoe het die verfilming...

View Article


‘Vlerksleep’, nuwe werklikheidsreeks soek deelnemers

Is jy enkellopend? Soek jy al ’n rukkie na iemand wat jou hart warm sal laat klop? Het jy ’n borrelende persoonlikheid en is nie sku vir ’n kamera nie? Dalk weet jy van ’n goeie vriend, vriendin of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koetsdrywer Piet deel saam met Rolene in haar groot dag

Piet Lourens moes sy oë twee keer knip om net seker maak dis nie ’n droom nie. Hy het geweet Rolene Strauss is beeldskoon, maar toe sy in haar Casper Bosman-trourok voor hom verskyn, het hy steeds na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Aktrise Diaan Lawrenson se Thomas (3) verjaar

Die aktrise, Diaan Lawrenson, se jongste, Thomas, verjaar vandag. En pa Jody Abrahams het vir dié 3-jarige ’n verjaarsdagkoek gebak. Diaan het die oulike foto met SARIE.com gedeel. FOTO: Verskaf Jody...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 redes waarom jy ‘Vir Altyd’ moet gaan kyk

Vir Altyd, Donnalee Roberts en Ivan Botha se nuwe film, begin vandag in teaters draai.  En as jy steeds wonder of jy dit moet gaan kyk – hier is 5 redes om jou te oortuig! 1. Dit is die perfekte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kom kuier saam met die SARIE-span en die Van Jaarsvelds!

Die SARIE-span deel die verhoog saam met celebs vir ’n naweek van kos- en dekorinspirasie. En ons wil jou daar sien!  Karlien deel die dekorverhoog saam met SARIE se dekor-redakteurs Lounette Fourie en...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live