Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

13-jarige se skerp siening oor Trump

$
0
0

Vir baie is die idee van Donald Trump as die volgende Amerikaanse president ’n nagmerrie. Selfs die 13-jarige Lori Mae Hernandez dink so!

Die skaam tienermeisie het aan America’s Got Talent deelgeneem en haar grappie oor Donald Trump het die skare én die beoordelaars op hul voete gehad.

Lori het skaam-skaam op die groot verhoog gestaan en vertel dat sy begin het om grappies te vertel toe Bell-paralise by haar pa gediagnoseer is. Sy wou hom net weer laat lag. Vandaar het sy haar talent ontdek en haar kans op dié werklikheidsprogram gewaag.

Luister hier na haar grappie oor Trump. Dié video is al byna 2.5 miljoen keer sedert Dinsdag gekyk!

The post 13-jarige se skerp siening oor Trump appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles