Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Seal: ‘SA aksent is sexy!’

Die internasionale popsensasie Seal het Sondagaand sy wêreldtoer afgeskop met ʼn konsert in Johannesburg. Toe die sanger vandag tydens ’n mediakonferensie gevra is hoekom hy gekies het om sy toer in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA restaurant wéér een van wêreld se 50 bestes!

Die Kaapse restaurant The Test Kitchen is gisteraand in New York vir die vierde jaar agtereenvolgens aangewys as een van die 50 bestes in die wêreld. Die eetplek onder leiding van Luke Dale-Roberts is...

View Article


Sjef Gordon Ramsay se vrou het ’n miskraam op 5 maande

Net ’n maand nadat die TV-sjef Gordon Ramsay bekend gemaak het hy gaan weer pa word, het sy vrou, Tana, ’n miskraam gehad. Sy 41-jarige vrou was reeds vyf maande swanger toe die babaseun sterf.  Embed...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jack Parow verruil pet vir valhelm

Gelukkig vir sy bewonderaars gaan Jack Parow darem nie ontslae raak van sy lang pet nie. Hy dra dié motorfietsvalhelm vir sy nuwe televisiereeks. Hy sal eersdaags saam met sy vriend, Hardus van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seal praat Afrikaans!

Wie sou ooit kon raai dat die internasionale popsensasie Seal Afrikaans kan praat? En boonop so goed! Seal is op die oomblik in Suid-Afrika, waar sy wêreldtoer Sondagaand afgeskop het met ʼn konsert in...

View Article


SA Marsvrou praat met jeug

“Dit is noodsaaklik dat die nuwe generasie groot droom en bydra tot die wetenskap en tegnologie. Dít is hoe die mensdom gaan voortbestaan.” Só glo dr. Adriana Marais, blond, beeldskoon, briljant en een...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

15-jarige entrepreneur se 2de besigheid

Op 12 het Sébastian Dubois al sy eerste onderneming, Bas se spens, begin. En nou, op 15, beplan die jong entrepreneur sy tweede. Die eerste een was ’n rondreisende padstal met enigiets van ingemaakte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ONTHOU-FOTO’S: Pa’s Emo, Steve, Schalk en Jak

Die oomblik as ’n kind in jou lewe kom, verander alles in ’n oogwink. Die liefde van ’n pa vir sy kinders is iets besonders om te aanskou. Pa’s en hul kinders maak die mooiste foto’s. In die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is Jennifer Aniston swanger?

Ons gunsteling-“Friend(s)”, Jennifer Aniston, is swanger! Wel, dis as jy die publikasies In Touch en Daily Mail wil glo. Maar Jennifer se mediaverteenwoordiger, Stephen Huvane, moes weereens die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mila Kunis en Ashton Kutcher is swanger!

Die Hollywood-paartjie Mila Kunis en Ashton Kutcher gaan vir ’n tweede keer ouers word. Mila se reklameagent het dit eksklusief aan People bevestig. Mila en Ashton het reeds ’n 2-jarige dogtertjie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taylor Swift se nuwe liefde

Shake it off. Taylor Swift het glo wéér ’n nuwe liefde. En dié keer is dit die Britse akteur Tom Hiddleston (35). En dit net twee weke ná sy en die platejoggie Calvin Harris uitmekaar is. Steelfoto’s...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Binnelanders toe en nou

Wat 10 jaar gelede as ’n hospitaaldrama op M-Net begin het, ken ons vandag as ’n daaglikse drama met sepie-elemente op kykNET. Die drama wat op Binnelanders afspeel, leef vandag nog voort. Alles wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leo koop ’n leeu – uit SA!

Dat die wêreld nuuskierig is oor ons land, van ons diere tot ons geskiedenis, verbaas ons glad nie. Ons het baie om te wys! Maar as twee bronsbeelde hier geskep word en die wye wêreld ingaan, wil ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uiteindelik! Die lusmaker vir Sy Klink Soos Lente!

Jy het nog nie ’n rom com soos hierdie gesien nie. Dít is die gevoel onder almal wat aan Sy Klink Soos Lente werk. Verwag iets tussen School Of Rock en 500 Days of Summer met Johannesburg op sy mooiste...

View Article

Jak de Priester se grondboontjiebotter-broodjie vir ekstra krag

Die Sally Williams Nougat-sanger en Reis na gister-aanbieder, Jak de Priester, is ’n bobaas-pa. Sy kinders Jamie (6), Mija (5) en Mika (1) se gunsteling-kos van pa, is Jak se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 goed wat jy van Ellie Goulding moet weet

Die afgelope paar weke moes jy iewers al die naam Ellie Goulding gehoor het. Volgens gerugte het sy glo prins Harry se hart gesteel! Of dit nou waar is of nie, hier’s 10 goed wat jy van Ellie moet...

View Article

FOTO’S: Rod Stewart en Rachel Hunter se sexy seun

Met ’n supermodel vir ’n ma en ’n rockster vir ’n pa, is dit geen verrassing dat Liam Stewart (21) aantreklik is nie. En boonop is hy nog talentvol ook! Liam is die seun van Rod Stewart en Rachel...

View Article


13-jarige se skerp siening oor Trump

Vir baie is die idee van Donald Trump as die volgende Amerikaanse president ’n nagmerrie. Selfs die 13-jarige Lori Mae Hernandez dink so! Die skaam tienermeisie het aan America’s Got Talent deelgeneem...

View Article

Oprah verloor gewig en skryf kookboek

Gesond het nog nooit só lekker gelyk nie. Die kletskoningin Oprah Winfrey het nie net 13 kilogram verloor nie, maar het sommer ’n kookboek ook geskryf. Oprah se sukses is glo te danke aan Weight...

View Article

Kim Kardashian wéér kaal

Kort, kragtig en weer kaal. Met al Kim Kardashian se naak-selfies voel dit of sy meer gereeld kaal verskyn as met klere aan …  Dié keer op die voorblad van die manstydskrif GQ – met niks anders as haar...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live