Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

7 plaaslike bekendes wat al in 2015 ouers geword het

$
0
0

Ons het ’n paar maande gelede berig oor die plaaslike bekendes wat in 2015 gaan ouers word. Nou kan ons al sewe van dié babas wys!

1. Protea-krieketkaptein AB de Villiers en sy vrou, Danielle, se klein AB.

2. Radio-omroeper Elana Afrika-Bredenkamp en haar man, Ian, se Esther.

3. Die sanger en komediant Emo Adams en sy verloofde, Michelle Gildenhuys, se Kadar Zayn.

4. Die sanger Jak de Priester en sy vrou, Michelle, het hul derde kind verwelkom, sy naam is Mika.

5. Die filmvervaardiger en sanger Sean Else en sy vrou, Carla, het vanjaar vir Noah verwelkom.

6. Die geliefde rugbyspeler Morné Steyn en sy vrou, Christelle, het ook onlangs vir die tweede keer ouers geword toe Christean gebore is.

Welkom Christean!!!What a Blessing!!!

A photo posted by Morné (@mornesteyn) on

7. Helenè Bester en haar man, Jacques Theron, het deur middel van ’n surrogaatma hul kleining, Kristi, verwelkom.

Vir 9 maande is Kristi Ellen Theron veilig gedra deur ‘n surrogaatmamma – wat ‘n onselfsugtige daad! Dankie dat jy haar…

Posted by Helene Bester on Saturday, June 6, 2015

Lees ook

The post 7 plaaslike bekendes wat al in 2015 ouers geword het appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


Wat staan 'n vrou te doen?


Slimmer maniere om jou hoofpyn te klop


10 wenke vir ’n welige tuin


Die beste tyd van my lewe


Fresh off the press: Behind prison walls by Edwin Cameron, Rebecca Gore and...


T Minus …. 6


Mikrogolf-wortelkoek


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee