Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling?
Leer ken ons finaliste
(klik op die foto om meer oor haar te lees)
The post Leer ken al ons Voorbladgesig-finaliste beter appeared first on SARIE.