Bekende paartjie speel nou saam in sepie
Vinkel en Koljander, Oupa en Ouma, Johan en Lida Botha. Die geliefde akteurspaar vermaak ons al vir byna ’n eeu lank – dis nou as jy die twee se onderskeie jare ervaring bymekaartel! – op televisie,...
View ArticleSupermodel Gisele verdien weer die meeste
Vir die tweede agtereenvolgende jaar is supermodel Gisele Bündchen die hoogs betaalde model in die wêreld! Sy het tot dusver vanjaar $30,5 miljoen (sowat R444 miljoen) verdien. Die Victoria’s...
View ArticleKyk die koninklike #selfie!
Dié bouer weet hoe om ’n geleentheid te benut! Die internet gons behoorlik nadat Sam Wayne ’n selfie van homself en die hertog en hertogin van Cambridge, prins William en Kate Middleton, op sosiale...
View ArticleQuinne se botterskorsie-sop & poeding-smoothie
Quinne Brown, op haar dag die vrolike kelnerin Connie in die SABC2-sepie 7de Laan, het ná tien jaar in Amerika huis toe gekom. Sy is enkellopend hier weg, maar nou is sy en haar man, Ryan, ’n...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Nadia de Jongh
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Elmaré Schutte
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Ulandie Slabbert
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Alma Neethling
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Bianca Hendrikse
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Valensia Waibale
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Tamsyn Jack
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Nicole Lamberts
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Sarah Botes
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleLeer ken al ons Voorbladgesig-finaliste beter
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Leer ken ons...
View Article5 tuinwenke vir lente
Met die eerste groen botsels wat uitkom, is dit nou die tyd om in te spring en aandag aan jou tuin te gee. Al woon jy in ’n woonstel, is daar altyd plek vir ’n pot met iets groens. Jy kan gerus ’n...
View Article‘The Voice’ se Vernon se eerste musiekvideo!
Sy oudisie op The Voice SA het wêreldwyd aandag getrek. Vernon Barnard het One Direction se “Story of My Life” gesing en die gehoor was gaande. En sy mentor, Bobby van Jaarsveld, was in trane. En nóú,...
View ArticleItaliaanse aardbewing: Hond gered ná 9 dae
Vir 9 dae lank was die golden retriever Romeo onder die puin vasgevang, sonder kos of water, in die klein dorpie San Lorenzo a Flaviano in Italië. Sy eienaars se huis is verwoes in die aardbewing van...
View ArticleDie vreemdste goed in Kim Kardashian se yskas
Kim Kardashian is so oop soos ’n boek. As sy nie naak selfies deel nie, vertel sy vir die wêreld wat in haar yskas is. Vir die afgelope paar maande volg Kim die Atkins-dieet (hoëproteïen-dieet). Sy...
View ArticleDie jaar van verrassings …
Ons sesde Voorbladgesig van die Jaar-wedstryd kan in een woord opgesom word: verrassings. Toe die 10 finaliste Vrydagaand by die Manhattan Suites and Conferencing naby Kaapstad aankom, waar hulle die...
View ArticleSelena het nou ’n wasbeeld
Die Latynse sanger Selena Quintanilla, wat in 1995 doodgeskiet is deur die voorsitter van haar aanhangersklub, Yolanda Saldívar, het nou haar eie Madame Tussauds-wasbeeld. Vir jare het haar aanhangers...
View Article