Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Oud-Springbok trek saam met gesin Engeland toe

$
0
0

Oud-Springbok Bob Skinstad het bedank as kommentator by SuperSport en gaan glo saam met sy gesin Engeland toe verhuis.

Bob het in Junie uitgetree as kommentator, berig Sport24.

Volgens Sport24 wil SuperSport hom steeds as ’n gas betrek.

Vir die volledige storie, besoek Sport24.

Lees nou

Kyk hoe lyk die wêreld se mooiste kind nou!

Die jaar van verrassings …

The post Oud-Springbok trek saam met gesin Engeland toe appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294