Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

SWANGERSKAP-FOTO’S: eersteling vir SARIE Bruidspaar van die Jaar se Silke

$
0
0

’n Gedugte span. Heike le Cordeur ken ons vir haar pragtige blommeskeppings wat jou asem wegslaan. Haar suster, Silke Bosman, pronk op die voorblad van ons nuwe SARIE Bruid as ons wenner van die Bruidspaar van die Jaar-wenner. 

En saam maak hulle magic. Heike het die blomme vir Silke se troue gedoen (kyk na dié pragtige troue in die nuwe SARIE Bruid) en weer vir die swangerskapfotosessie net voordat Silke ma geword het van klein Ben.

Elke foto is soos ’n klein kunswerk en die kreatiwiteit spring uit die skerm. Hoe mooi!

Heike sê sy was lankal lus om haar blomkuns met skilderye te kombineer en “mal” te gaan met kleur. Die mooi agtergrond is die handewerk van Michelle-Lize van Die Boomhuis-kunsgalery op Stellenbosch. Sy het self dié muurskilderye geverf in haar huis waar die foto’s geneem is. Die hans-boklammertjie, Liefie, het ook model gespeel.

Tasha Secombe het die foto’s geneem en Yolande du Toit het die hare en grimering gedoen.

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

Koop die SARIE Bruid om na Silke en Brink se wen-troue te kyk.

sarie bruid

The post SWANGERSKAP-FOTO’S: eersteling vir SARIE Bruidspaar van die Jaar se Silke appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Was Verveeld net verveeld?


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Uitdrukking: ʼn Steen des aanstoots


Die beste tyd van my lewe


Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...


T Minus …. 6


Mikrogolf-wortelkoek


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur