Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Johnny Depp se Lily pronk op Britse Vogue

$
0
0

Op 17-jarige ouderdom is sy nie net die gesig van die mode- en skoonheidshuis Chanel se Chanel No.5 L’Eau nie, maar speel ook al in rolprente saam met groot name soos Oscar-wenner Natalie Portman. Ja, die Hollywood-akteur Johnny Depp se dogter, Lily Rose Depp, is vinnig besig om ’n ster te word.

Nou pronk sy op die voorblad van die Britse Vogue. En Lily is nie bang om te sê wat sy dink nie. In dié onderhoud praat sy veral oor die gebruik van sosiale media.

“Ek hou nie daarvan om te veel van myself bekend te maak nie. Mense wil altyd meer hê wanneer jy hul toelaat om ’n gedeelte van jou lewe te sien.”

A photo posted by British Vogue (@britishvogue) on

 

A photo posted by British Vogue (@britishvogue) on

Haar pa, Johnny, en ma, Vanessa Paradis, was ’n paartjie tussen 1998 en 2012. Sy het ’n jonger boetie, John Christopher.

Lily is te sien in die 1930’s-geïnspireerde Planetarium. Sy speel die jonger suster van die Oscar-bekroonde Natalie Portman se karakter.

Kyk die voorprent van Planetarium hier:

Lees nou

Kyk dié bekendes se Halloween-kostuums!

Internasionale benoeming vir jong SA film-fotograaf Adam Bentel

FOTO’S: Victoria’s Secret-onderklere oor die jare

The post Johnny Depp se Lily pronk op Britse Vogue appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!