Schalk Burger se seuntjie vir die eerste keer skool toe
Schalk Burger se gesin is nie bang vir uitdagings nie, nog minder vir ’n nuwe avontuur. En drie weke gelede het hulle by hom aangesluit in Engeland. Schalk het ’n kontrak van twee jaar met die...
View ArticleBekende deel eerste foto van haar baba!
Ons wag al lank vir dié oulike oomblik. Die aktrise Megan Fox het onlangs die eerste foto van haar derde seun, Journey River Green, met die wêreld gedeel. Hy is reeds in Augustus gebore, maar dit is...
View ArticleMariah Carey se verlowing verbreek
Nóg ’n Hollywood-verhouding is tot niet. En dié keer is dit die diva en Grammy-wenner Mariah Carey, oftewel Mimi. Haar verloofde, die Australiese biljoenêr-sakeman James Packer, het die verlowing...
View ArticleOns kuier saam by Rolanda Marais se babatee
Soos die meeste dinge in aktrise Rolanda se lewe, was haar babatee baie stylvol. Ons kuier saam en vier Charlotte James se koms. Sondagmiddag drie-uur het aktrise Rolanda Marais haar babatee vir klein...
View ArticleOelala, Victoria’s Secret se fantasie-bra!
Dis sekerlik een van die mees onpraktiese onderkledingstukke in die wêreld. Maar o wee, elke jaar verkyk ons ons aan Victoria’s Secret se fantasie-bra. En vanjaar se bra, Bright Night Fantasy, kos $3...
View ArticleEenpot-wonders vir die lui kok
Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam – vleis, groente, kruie – en proe hoe goed pas al die geure in net een pot. Dis maklik, dis lekker en min moeite. Hier is 5 resepte vir elke...
View ArticleTannie Poppie kook weer (met haar eie wyn ook) + haar gewildste...
Ons het Tannie Poppie leer ken in kykNET se kookreeks Kokkedoor. Sy het ons harte gesteel met haar eerlike manier van kook en sy het ons aan ons eie ouma herinner. Haar droom was om ’n resepteboek te...
View ArticleVIDEO: Bier-en-biltongbrood
Warm brood op die tafel laat nie net botter smelt nie, maar ook die harte van die gaste om die tafel. Warm brood vra min moeite en genoeg liefde. Hier is ’n baie maklike bier-en-biltongbrood. Perfek...
View ArticleChrissy Teigen trek Luna te skattig aan
Die model Chrissy Teigen en Grammy-wenner John Legend se eersteling, Luna, is te oulik. En Chrissy wéét dit ook. Die Amerikaners vier binnekort Halloween en Chrissy het besluit om vir klein Luna, wat...
View ArticleMiley en Liam ís toe verloof!
Vir maande het dié Hollywood-paartjie die wêreld aan ’n lyntjie gehou. Maar nou het Miley Cyrus op Ellen DeGeneres se kletsprogram bevestig dat sy en die Australiese akteur Liam Hemsworth verloof is....
View ArticleDownton Abbey –’n musiekblyspel?
In 2010 het die kostuumdrama Downton Abbey in ons harte ingekruip. En vir ses seisoene het ons gedeel in die wel en wee van die Crawleys en hul personeel. Verlede jaar het hulle finaal van ons kassies...
View ArticleJA of NEE? Gwyneth Paltrow se rok op die rooi tapyt
Gwyneth Paltrow het verlede week in Madrid by die modetydskrif Elle se 30ste verjaardagpartytjie die ikoon-toekenning ontvang. Maar haar rok het net soveel aandag soos haar prys getrek. Sekere mense is...
View ArticleSuperma Behati se babalyfie skoonveld
Die afgelope jaar het ’n klompie bekendes hul voet neergesit vir die stigma om post-babalywe wat spoedig afgeskud moet word. “Dis geen skande om gewig op te tel tydens jou swangerskap (of ooit) nie!”...
View ArticleIs dit prins Harry se meisie?
Die enkellopende rooikopprins van harte, prins Harry, het vermoedelik die skoot hoog deur! En dis glo die Amerikaanse aktrise Meghan Markle (35) wat ons hiervoor moet bedank. Ja, sy lyk bekend – met...
View ArticleMichael Phelps is getroud
Die Olimpiese swemmer Michael Phelps het nie net ’n talent om goue medaljes te wen nie, maar ook om geheime te hou! In Junie vanjaar, tydens die Olimpiese Spele in Rio de Janero, Brasilië, was hy en sy...
View Article7de Laan se Carina deel wittebroodfoto’s
7de Laan-kykers ken die pragtige Carina Nel in die rol van jong dr. Alexa Welman. Onlangs het sy nog ’n rol aangepak, dié van getroude vrou. Carina en haar man, Deon Nagel, het op 21 Oktober voor...
View ArticleIs sy SA se grootste sepiefeeks nóg?
’n Feeks is deel van die meeste sepie-storielyne. Oor die jare kom en gaan hulle dalk, maar hulle word altyd onthou. Dink maar aan Chantell Stander se Kimberley in Egoli, en Helene Lombaard se Sandra...
View ArticleInternasionale benoeming vir jong SA film-fotograaf Adam Bentel
Die kuns van rolprente word jaarliks oor ’n wye spektrum van toekenningsgeleenthede gevier. Ons weet van die algemene toekennings, ja, dié vir die sterre, die akteurs en aktrises. Maar daar is ook...
View ArticleKyk dié bekendes se Halloween-kostuums!
In Hollywoodland raak die bekendes behoorlik besimpeld vir kostuumpartytjies. En om aan te trek vir Halloween raak skoon ’n kompetisie. Vanaf Hillary Clinton tot trolle, dié celebs het hulself oortref...
View ArticleJohnny Depp se Lily pronk op Britse Vogue
Op 17-jarige ouderdom is sy nie net die gesig van die mode- en skoonheidshuis Chanel se Chanel No.5 L’Eau nie, maar speel ook al in rolprente saam met groot name soos Oscar-wenner Natalie Portman. Ja,...
View Article