Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trend: Eksotiese voëls

$
0
0

Dit is die seisoen van eksotiese voëls op al wat ’n dekor-item is: van plakpapier tot materiaal, porselein en selfs tong-in-die-kies-tuinornamente.

1. Plakpapier vol flaminke

Die papier is uit die reeks Script van Eijffinger. Doen navraag by Dreamweaver Studios.   

Untitled

FOTO Dreamweaver Studios

 

2. Ooievaar-muurprent

Vir Pezula Interiors simboliseer die ooievaar die begin van somer. Soortgelyke afdrukke is daar te koop, prys op aanvraag.

pezula

 

3. Eksotiese materiaal

Materiaal met flaminke en blomme uit die reeks Featherstone Blush (R650 p.m.), Hertex Fabrics.

_16A8044

 

4. Gebruik ’n gieter

Die gieter is net die ding om jou tuin te help lawe (R99), Tassels & Treasures.

flamink

 

5. Voëls en blomme

Die kussing sal enige vaal vertrek ophelder (R149), H&M.

hmprod

6. Papegaai van porselein

Die papegaai pas goed by die tropiese tema (R1 150), Pezula Interiors.

pezula R`1150

7. Vir inkopies

Die lapsak het baie spasie (R39,90 elk, minimum van 3), Tassels & Treasures

Lapsak

 

8. Koffiebeker

Selfs koffiebekers het mooi voëlontwerpe op, soos dié ooievaar (R99), Maxwell & Williams 

M&WR99

FOTO Maxwell & Williams

 

9. Vir jou tuin

Dié voëls steek jy in die grond as tuinversiering (R317 elk, minimum van 3), Tassels & Treasures.

TP171

FOTO Tassels & Treasures

Lees nou

Kies die regte kroegstoel

Waag met kleur

Slim raad met rame

The post Trend: Eksotiese voëls appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294