Prins Harry: Los my Meghan uit
Prins Harry het die afgelope tyd geswyg oor gerugte dat die Amerikaanse aktrise Meghan Markle, van Suits-faam, sy meisie is. Maar nou het die rooikopprins sy stilswye gebreek. Hy het in ’n amptelike...
View ArticleNóg ’n baba vir dié celeb!
Die Grey’s Anatomy-aktrise Caterina Scorsone is nog ’n baba ryker! Trump het dalk die Amerikaanse presidensiële verkiesing gewen, maar dié aktrise het die goeie nuus op sosiale media gedeel nadat sy...
View ArticleMarius Weyers is DIE PA
Dié veelsydige akteur wat homself al herhaaldelik bewys het in elke liewe toneelspel-medium, van sepies – as Tim Jordaan in 7de Laan – tot die silwerdoek – onder meer in Jamie Uys lokettreffer The Gods...
View ArticleBekende blondine nou ’n brunet
Vir maande het die Amerikaanse aktrise Kristen Stewart ’n kort platinumblonde haarstyl gedra. En as gesig van die skoonheids- en modehuis Chanel, sedert 2013, het sy dikwels die aandag getrek. By...
View ArticleKyk wie speel Kate Middleton …
Ja, jy’t reg gelees, daar gaan nóg ’n drama oor die koninklikes vervaardig word, berig Express. Die dramaturg Mike Bartlett het sy verhoogstuk King Charles III in ’n drama vir BBC verwerk. En natuurlik...
View ArticleTrend: Eksotiese voëls
Dit is die seisoen van eksotiese voëls op al wat ’n dekor-item is: van plakpapier tot materiaal, porselein en selfs tong-in-die-kies-tuinornamente. 1. Plakpapier vol flaminke Die papier is uit die...
View ArticleKyk Springbok-rugbyspeler se oulike tweeling!
Die Springbok-rugbyspeler Bismarck du Plessis en sy vrou, Anja du Plessis, is trotse ouers van die oulikste tweeling-seuntjies, Francois en Gideon. Hulle is reeds in Augustus gebore, maar jy sien maar...
View ArticleSARIE se 2016-sterre: Bennie Fourie is meer as net ’n grapjas!
Hy het jou al baie laat lag. Van 2015 se “zitaar” in Mooirivier tot die one-liners in Hotel: “As die lewe jou suurlemoene gee, sê nee dankie, ek wag vir my mango’s”. Akteur Bennie Fourie het ’n besige...
View ArticleNog ’n Kardashian is gebore!
Die Kardashian-familie is nog ’n baba ryker! Dream Renee Kardashian is gisteraand gebore en die hele gesin is in hul noppies. Rob Kardashian en sy verloofde, Blac Chyna, is nou die trotse ouers van dié...
View ArticleHet jy gehoor wie speel Freddie Mercury in sy bio-fliek?
Dié week begin twee nuwe flieks draai en daar is vele treffers wat jy steeds kan kyk as jy nog nie kans gekry het nie. Van Suid-Afrikaanse films tot aliens en die Mexikaanse woestyn. Almal prente wat...
View ArticleFOTO’S: Kurt en Dunay se Kyrah twee
Te skattig! Gister het die Afrikaanse sanger Kurt Darren en sy vrou, Dunay, hul eersteling, Kyrah, se tweede verjaarsdag gevier. Dit lyk of sy haar partytjie omtrent geniet het. En kleinboet, Kade,...
View ArticleBuster die bokser-hond wen Kersfees! Kyk die video hier
Dis Vrydag! En ná ’n rowwe nuusweek is hier twee video’s om jou naweek op ’n opwindende noot te laat begin. Mense van wyd en syd geniet die sangeres Shakira se musiek. Dís duidelik as jy kyk hoe die...
View ArticleGrammy-wenner Pink is swanger
Die afgelope naweek het Pink haar aanhangers verras met ’n spesiale aankondiging op Instagram. Sy het ’n foto van haar en haar dogtertjie, Willow Sage, gedeel. Maar Pink se prominente bababoep het ook...
View ArticleBobby en Karlien se nuwe avontuur
“Eerlik, rou, sonder pretensie,” beskryf Karlien van Jaarsveld die TV-program Bobby en Karlien: In jou skoene. Dié bekende broer en suster nooi ons om deel te word van hul wêreld vanaf Woensdag, 11...
View ArticleTot $3 miljoen vir Marilyn se rok?
Dis al byna 55 jaar sedert Marilyn Monroe in haar vleeskleurige rynsteen-bedekte Jean Louis-skepping “Happy Birthday, Mr. President” vir JFK gefluister-sing het … maar die wêreld se belangstelling...
View ArticleDié babanaam gewild onder die celebs
“What’s in a name? That which we call a rose by any other name would smell as sweet.” As William Shakespeare maar net toe al geweet het hoe baie celebs dié blom as inspirasie sou gebruik vir hul...
View ArticleAngelique Gerber binnekort ma …
Dis nie meer lank nie, dan is klein Jacques in die arms van sy ma, Afrikaanse aktrise Angelique Gerber. Sy wag nou geduldig in die hospitaal om haar eersteling te ontmoet. Sy en haar rugbyspeler-man,...
View ArticleBeauty and the Beast se lokprent is uit!
Ons is so opgewonde, ons is so opgewonde, ons is so opgewonde! Ja, die lokprent vir Emma Watson en Disney se Beauty and the Beast is amptelik vrygestel. Die fliek word in 2017 vrygestel. Emma en Dan...
View Article7de Laan se Hildegardt deel groot nuus
Vir die afgelope paar jaar ken die kykers haar as die deernisvolle Bonita Meintjies, ’n sleutelkarakter in die SABC-sepie 7de Laan. Maar Hildegardt Whites is veel meer as net ’n sepie-aktrise, haar...
View ArticleOscar vir Natalie: Jackie-lokprent laat mense gons
Almal gons hieroor: die biografiese fliek Jackie. Die amptelike lokprent is vrygestel en nou sê almal: Oscar vir Natalie Portman! Sy het reeds haar eerste Oscar gewen, maar 2017 is moontlik haar jaar....
View Article