Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Kendall is terug!

$
0
0

Sy’s terug! En vir die wat nie geweet het sy is weg nie – die Kardashians se jonger halfsuster Kendall Jenner het verlede week van die sosialemedia-platform Instagram “verdwyn”. Nou blyk dit dat sy net ’n blaaskans van dié platform geneem het.

via GIPHY

Maar die detoks het nie lank gehou nie. Die 21-jarige supermodel het Sondag haar 68,8 miljoen volgelinge op die platform verras met dié nuwe foto’s

A photo posted by Kendall (@kendalljenner) on

A photo posted by Kendall (@kendalljenner) on

A photo posted by Kendall (@kendalljenner) on

En met 1,4 miljoen likes is dit veilig om te sê haar volgelinge is besonder bly oor die nuus dat sy terug is. Kendall het onlangs op The Ellen Degeneres Show verskyn en oor haar keuse gesels. “Die eerste ding wat ek doen wanneer ek wakker word, was om na my Instagram te kyk. Dit is ’n detoks, ek sal terug wees”, het sy aan Ellen vertel.

Kyk die video hier:

Kendall verskyn binnekort in die 2016 Victoria’s Secret-modeskou in Parys, Frankryk. Dit sal haar tweede verskyning as “engel” op die loopplank wees.

Welkom terug, Kendall!

Lees nou

The Huffington Post South Africa is hier!

Taylor Swift verdien die meeste

Lindsay Lohan wéér ’n rooikop

The post Kendall is terug! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


Die kuns van koeksisters bak


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Vrou vas wat glo baba ontvoer


Hygliteratuur: Buurtwag II


LêNet: Onbeplande oornag


Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...


T Minus …. 6


Die oplossing vir yl hare is hier