Hy hardloop nie net vinnig nie, maar die Olimpiese atleet en wêreldkampioen Usain Bolt dínk ook vinnig op sy voete.
Usain het onlangs teen die akteur en aanbieder James Corden ’n kletsrym-oorlog (rap battle) gehou op The Late Late Show With James Corden.
Hoewel James sterk begin het, is dit Vinnige Voete wat die laaste woord ingekry het. Miskien is dit die begin van ’n nuwe loopbaan, Usain?
Kyk die video hier:
Wat dink jy daarvan?
Lees nou
Miley Cyrus se suster sing ook
7de Laan-ster se baba is hier!
The post Kyk! Usain kan kletsrym ook appeared first on SARIE.