Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

SA skrywer se dogter maak roerende video

Die bekende Afrikaanse skrywer Marita van der Vyver se dogter, Mia Claisse, het ’n video gemaak wat besig is om die internet te laat gons. Marita het vanoggend die video op haar Facebook-blad gedeel...

View Article


Bindi Irwin volg in pa, Steve, se spore

Waarheen het die tyd gevlieg? Die ontslape bewaringsgesinde, oftewel The Crocodile Hunter, Steve Irwin, se dogter, Bindi, volg in haar pa se voetspore. Sy is al 18 jaar oud. Bindi was net 8 jaar oud...

View Article


Jimmy Fallon mis kans met Nicole Kidman

’n Donkie stamp nie sy kop twee keer teen dieselfde klip nie. Maar die Amerikaanse akteur en aanbieder Jimmy Fallon het twéé keer die Oscar-wenner Nicole Kidman deur sy vingers laat glip. Nicole was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Desiré terug by Suidooster

Vir maande, terwyl die karakters van die Kaapse-sepie Suidooster hul intriges en dramas uitgeleef het, het Desiré Gardner stories vertel en ma gespeel vir haar twee kinders, James en Robin. Maar op 8...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe’t jy gevoel toe … jy Olimpiese Spele toe gaan ná ’n lang siekte?

Mari Rabie is die Suid-Afrikaanse driekampatleet wat ons tydens vanjaar se Olimpiese Spele veral die asem laat ophou het. Sy was een van die voorlopers ná die 1,5 km-swem- en 40 km-fietsgedeelte van...

View Article


FOTO’S: Jay du Plessis se gesin brei uit

Die gewilde Afrikaanse sanger en musikant Jay du Plessis en sy vrou, Mia, spog reeds met drie pragtige seuns en nou het hulle nóg ’n seun verwelkom. Die nuutste toevoeging tot Jay en Mia se kroos is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hildegardt Whites ontmoet die nagtegaal van die Weskus

Hilde se hartsklanke volg vir Hildegardt Whites soos sy haar eerste album opneem. Sy besoek 13 dorpies langs die Weskus en in die Noord-Kaap waar haar wortels lê. Daar vind sy plaaslike musikante om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prinses Leah skitter – háár oomblik is hier!

Die sangeres Leah steel die laaste tyd behoorlik die kollig in die Afrikaanse musiekwêreld. Sy is een van die groot sensasies by vanjaar se Afrikaans is Groot-konsertreeks in Pretoria. “Hoor hier, toe...

View Article


7de Laan-ster se baba is hier!

Die 7de laan-akteur Christo Davids se baba is uiteindelik hier! Christo, wat die rol van Errol in dié sepie vertolk het, en sy vrou, Cindy, se seun, Elijah Davids, is Saterdagoggend gebore. En ons kan...

View Article


Die beste #MannequincChallenge nog!

Die Blitsbokke, die Kardashians, Michelle Obama, Andy Murray en miljoene ander het al die uitdaging gedoen: #MannequinChallenge. Mannequin wat? Ja, liewe gebruikers van die kuberruim, daar’s ’n nuwe...

View Article

Miley Cyrus se suster sing ook

Hollywood maak reg, nóg ’n Cyrus is hier. Eers was dit Billy Ray Cyrus en sy “Achy Breaky Heart”, toe was dit Miley Cyrus en haar wilde “Wrecking Ball” en nou is dit kleinsus, Noah. Ja, Noah Cyrus (16)...

View Article

The Hoff is terug

As jy in TV-juwele soos Knight Rider en Baywatch gespeel het, kan jy sekerlik iewers jouself begin speel? David Hasselhoff, oftewel The Hoff, het ook só gedink. Nou het hy die gesogte internasionale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wonderkind-ster van Die Wonderwerker nou dokter

Sy het met groot filmregisseurs soos Katinka Heyns en Regardt van den Bergh gewerk – dink Die Wonderwerker en Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom. Asook met die teaterreus Marthinus Basson. Maar...

View Article


Wees veilig by die kitsbank!

Ons is byna in die feesseisoen, wat beteken meer geld word by kitsbanke getrek. Meer kansvatters staan ook nou nader, want vakansiegangers in ’n rustige luim is sagte prooi. Maar die OTM bly één plek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alles wat jy van Black Friday moet weet

Dis nou die tyd om van die afslag gebruik te maak en al daardie Kersinkopies te doen! Black Friday is die dag ná die Amerikaanse Thanksgiving (die derde Donderdag in November) en word sedert die 1930’s...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kanye West in hospitaal

Die Amerikaanse kletsrymer Kanye West is die afgelope week gehospitaliseer weens uitbranding. Dit het glo twee uur van oorreding deur die owerheid en sy vriende gekos voordat voor Kanye homself in die...

View Article

Kyk! Usain kan kletsrym ook

Hy hardloop nie net vinnig nie, maar die Olimpiese atleet en wêreldkampioen Usain Bolt dínk ook vinnig op sy voete. Usain het onlangs teen die akteur en aanbieder James Corden ’n kletsrym-oorlog (rap...

View Article


Susters of ma en dogter?

As jy na dié ma-en-dogter-paar kyk, sal jy hulle dalk vir susters aansien, want hulle lyk so baie na mekaar lyk. Reese se dogter, Ava Phillippe, is die ewebeeld van haar ma in dié foto wat onlang op ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Portia duik met die haaie

Portia Moemedi, een van SARIE se voorbladfinaliste in 2015, duik voluit in elke avontuur wat na haar kant toe kom. Onlangs het sy en die sanger Mathys Roets tydens die verfilming van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dek dit mooi

Met die onthaalseisoen om die draai, is jy dalk lus vir nuwe breekgoed. Ons wys ’n paar gunstelinge. 1. Blou Delft Dit bly een van die gewildste ontwerpe van alle tye. Dek so ’n tradisionele tafel met...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live