Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Stoutseun Ryan Lochte word pa

$
0
0

2016 was beslis ’n besige jaar vir die Olimpiese swemmer Ryan Lochte! Eers was hy vroeër vanjaar by die Olmpiese Spele in ’n skandaal betrokke, toe verskyn hy op die Amerikaanse TV-reeks Dancing with the Stars én toe word hy verloof. Maar dit is nie al nie: Nou word hy vir die eerste keer pa!

A photo posted by Ryanlochte (@ryanlochte) on

Ryan en sy verloofde, Kayla Rae Reid, het albei die nuus op sosiale media gedeel. Ryan het Kayla se bababoep in die swembad onder die water gesoen. Die paartjie het mekaar in Januarie in ’n Los Angeles-nagklub ontmoet, berig E! News

A photo posted by KAYLA RAE REID (@kaylaraereid) on

Baie geluk, Ryan en Kayla!

Lees nou

VIDEO: Bruno Mars se Carpool Karaoke

Kyk! Barack Obama se laaste Kerskaartjie as president

Kyk hoe lyk Mr. Bean se dogter!

The post Stoutseun Ryan Lochte word pa appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294