Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Skok: Bekende se rooitapyt-rok is uit ’n kettingwinkel

Ons kon dit ook nie glo nie, maar ’n paar bronne bevestig dit: Die rok wat aktrise Bryce Dallas Howard by die Critics’ Choice Awards gedra het, kom uit ’n gewone kettingwinkel en nie van ’n...

View Article


Kyk! Barack Obama se laaste Kerskaartjie as president

Wêreld, hou jou sneesdoekies reg – die Obamas het hul laaste Kerskaartjie as inwoners van die Withuis uitgestuur. via GIPHY Ons besef elke dag meer en meer dat president Barack Obama, sy vrou,...

View Article


VIDEO: Bruno Mars se Carpool Karaoke

Nog ’n week, nog ’n Carpool Karaoke! En ons kon nie wag vir dié gewilde insetsel op The Late Late Show with James Corden  (beskikbaar op ShowMax) nie. Carpool Karaoke begin gewoonlik met James wat werk...

View Article

One Directioner se TV-debuut as solo-sanger!

Dis die eerste keer dat oud-One Directioner, Niall Horan alleen op een van die grootste programme in die VSA optree, en “he Nailed it”! Jimmy Fallon het hom aangekondig as die sanger wie se enkelsnit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hildegardt Whites ontmoet die stroopsoet stemme van Vanrhynsdorp

Hilde se hartsklanke volg Hildegardt Whites soos sy haar eerste album opneem. Sy besoek 13 dorpies langs die Weskus en in die Noord-Kaap waar haar wortels lê en vind plaaslike musikante om haar te help...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendes: “Dié jaar gaan dit anders wees”

Dit is kort voor Kersfees en vir dié drie gesinne gaan dit vanjaar anders wees. Elkeen van hulle is ʼn baba ryker. In die huishouding van Zetske van Pletzen en Altus Theart is daar nou ʼn seuntjie,...

View Article

Waar gaan Camilla en Harry nou rook?

Ja, selfs die koninklikes mag nou nie meer in enige van hul amptelike wonings rook nie, berig The Daily Mail. Dit sluit Buckingham-paleis en Kensington-paleis, waar Harry woon, in. Die koninklike...

View Article

Stoutseun Ryan Lochte word pa

2016 was beslis ’n besige jaar vir die Olimpiese swemmer Ryan Lochte! Eers was hy vroeër vanjaar by die Olmpiese Spele in ’n skandaal betrokke, toe verskyn hy op die Amerikaanse TV-reeks Dancing with...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Desiré se planne vir Kersfees

Dit is kort voor Kersfees en vir dié drie gesinne gaan dit vanjaar anders wees. Elkeen van hulle is ʼn baba ryker. In die huishouding van Zetske van Pletzen en Altus Theart is daar nou ʼn seuntjie,...

View Article


Nóg een vir mooie Minki!

Vir die afgelope paar maande het Minki van der Westhuizen harte verower as die nuwe aanbieder van kykNET se realiteitsreeks Boer soek ’n vrou. Kykers is gek na haar. Met haar natuurlike sjarme en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjoe, Lady Gaga sal jou laat huil

Hy was die liefde van haar lewe. Maar ná vyf jaar saam en ’n verlowing het Lady Gaga en die akteur Taylor Kinney se paadjies in Junie geskei. En dit lyk of sy steeds gebroke is oor hom. Haar treffer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amor speel feeks in Doringrosie

Sy gaan dans, sing en toneelspeel – dié keer in die Afrikaanse musiekblyspel Doringrosie. Amor Vittone praat met SARIE tydens haar vakansie by die see (sy verklap nie waar sy is nie). “Ek moet net...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Die oulikste Kersvader nóg!

Dis byna Kersfees – kan jy dit glo! Die Hollywood-paartjie Chrissy Teigen en John Legend se dogter, Luna, het onlangs vir Kersvader gaan besoek. Soos altyd was dit skattig. Kyk net hoe oulik is die...

View Article


Xtina se geskiedkundige partytjie

Die afgelope naweek het die Amerikaanse sangeres Christina Aguilera ’n verjaardagpartytjie gehou – soos net Hollywood kan! Met ’n pienk pruik het sy gelyk soos Marie Antoinette wat by ’n Kerspartytjie...

View Article

Ryan Reynolds en Blake Lively wys hul kinders

Die Hollywood-paartjie Blake Lively en Ryan Reynolds is bekend vir hul privaatheid – veral as dit by hul kinders kom. Maar gister het dié gesin hul eerste openbare verskyning gemaak. Soos ons verwag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sorina se Braambossie al singend dié Kersfees

Dit is kort voor Kersfees en vir dié drie gesinne gaan dit vanjaar anders wees. Elkeen van hulle is ʼn baba ryker. In die huishouding van Zetske van Pletzen en Altus Theart is daar nou ʼn seuntjie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

1D se Harry Styles in dramatiese lokprent

Hy het sy lang lokke afgesny vir ’n Tweede Wêreldoorlog-rolprent van die regisseur Christopher Nolan. En dit lyk of die One Directioner Harry Styles talle dramatiese tonele moes uitvoer. In die...

View Article


Lea Michele se nuwe hare laat koppe draai

Niks sê vakansie soos ’n splinternuwe haarstyl nie. Of jy nou reeds by jou bestemming is of in Jan Tuisbly se karretjie ry – nuwe hare kan ’n ekstra huppel in jou stappie gee. Die Glee-ster Lea Michele...

View Article

Robbie Williams nie bekend genoeg vir Carpool Karaoke nie!

Daar is ’n baie bekende sanger wat bitter graag Carpool Karaoke wil doen, maar dis hom nie beskore nie. Arme Robbie Williams het aan Daily Star onthul dat hy ook deel wil wees van die eksklusiewe klub...

View Article

Kyk net wie het by Donald Trump gekuier!

Wat op aarde maak Donald Trump en Kanye West saam in een vertrek? Die internet gons oor Amerika se volgende president en dié sanger wat verlede week by die Trump Towers vergader het. Volgens die...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live