Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Vier name vir Rolene Strauss se baba

$
0
0

Baba Strauss is hier! Die “kleine prins”, soos ma, Rolene, reeds na hom verwys, het uiteindelik sy opwagting gemaak. Ja, Suid-Afrika se beeldskone Rolene Strauss en haar man, D’Niel, het vandag hul eersteling ontmoet.

Sy’t die goeie nuus op sosiale media gedeel.


Dis nog nie bekend wat baba Strauss se naam is nie. Maar hy gaan glo ’n naam aan D’Niel se kant van die familie kry.

Terwyl Suid-Afrikaners wag om meer te hoor, het ons sommer vier name gekies vir Rolene se seuntjie – vir die pret, natuurlik!

1. Niel

2. Roland

3. Eben

4. Daniel

Wat dink jy gaan sy naam wees?

Baie geluk, Rolene!

Lees nou

Sjokolade jou achilleshiel? Kies só beter

Ondersteun jou matriek-kind só

Blaas só nuwe lewe in jou klerekas

The post Vier name vir Rolene Strauss se baba appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


LêNet: Verslind


Mikrogolf-wortelkoek


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Die beste tyd van my lewe


LêNet: Seks


'n Knippie sout


KYK: Plaaslike bekende se baba sê ‘pappa’– en dit op 5 maande!


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!