Vier name vir Rolene Strauss se baba
Baba Strauss is hier! Die “kleine prins”, soos ma, Rolene, reeds na hom verwys, het uiteindelik sy opwagting gemaak. Ja, Suid-Afrika se beeldskone Rolene Strauss en haar man, D’Niel, het vandag hul...
View ArticleGolden Globes: Die wenner is …
Die jaar is nog ’n groentjie, maar Hollywood het reeds begin met sy seisoen van toekennings. Gisteraand was dit die Golden Globes en die komediant en TV-aanbieder Jimmy Fallon het gasheer gespeel....
View ArticleGolden Globes: Ons skoonheidsgunstelinge
Die Golden Globe-toekennings het gisteraand plaasgevind en bekendes het geskitter in die mooiste grimering en haarstyle. Hier is van ons gunsteling-skoonheidstrends op die rooi tapyt: Sag en romanties...
View ArticleKristen Wiig laat die koppe draai
Gisteraand se Golden Globes het gesorg vir vele verrassings. En Kristen Wiig se hare was een van hulle. Die komediant en aktrise het op die rooi tapyt verskyn met ’n pixie-haarstyl. Kristen is bekend...
View ArticleBurry Stander se weduwee trou
Cherise Stander se grootste droom was om te kwalifiseer vir die Olimpiese Spele in Rio, Brasilië, verlede jaar. En daar was ’n kans … Maar toe gebeur dit nie. En deesdae is sy dolgelukkig met haar...
View ArticleKim Kardashian praat uiteindelik oor die rooftog
Groot geheimsinnigheid het geheers rondom die rooftog op Kim Kardashian West in ′n Paryse hotel verlede jaar. Wat presies het daardie aand gebeur? In berigte is gegis dat sy die gebeure van die aand...
View Article3 toesprake laat die wêreld gons
Elke toekenningsplegtigheid lewer sy saai toesprake op, maar dan is daar ook dié waaroor nog lank gepraat sal word. By gister se Golden Globes was daar veral drie wat uitgestaan het. Ryan Gosling...
View ArticleFOTO: Die beste ‘photobomb’ van die Golden Globe-toekennings!
Ja, selfs by ’n glansgeleentheid soos die Golden Globes kan daar ’n photobomb plaasvind. En dis presies wat aktrise Amy Adams gedoen het. Die komediant Amy Schumer en haar kêrel, Ben Hanisch, was besig...
View ArticleKate Middelton 35 jaar, 35 beste uitrustings
Vandag vier Kate Middleton, die hertogin van Cambridge, haar 35ste verjaarsdag. SARIE.com het besluit om die stylvolle prinses se dag ook te vier deur haar 35 uitrustings wat ons die meeste beïndruk...
View ArticleAktrise Lizelle de Klerk is verloof
Twee dae voor ons die nuwe jaar verwelkom het, het ’n nuwe hoofstuk in die Afrikaanse aktrise Lizelle de Klerk se lewe begin. Op ’n afgesonderde strand in Mosambiek het sy verloof geraak aan haar beste...
View ArticleBobby en Kurt albei 6 jaar getroud
Die sanger Bobby van Jaarsveld en sy vrou, Annatjie, het Sondag hul sesde trouherdenking gevier. Op Instagram het hy geskryf: “Vandag is ons 6 jaar getroud. Al deur hemel en hel, maar ek sal jou weer...
View ArticleCES-produkte waarvan jy móét weet
Die reuse-tegnohandelskou CES (Consumer Electronics Show) in Las Vegas lewer elke jaar allerlei op waarna ons kan uitsien, maar op vanjaar s’n was daar veral ’n paar produkte wat ons aandag getrek het....
View ArticleLeandie du Randt se besige 2017
Deesdae is dié aktrise byna meer bekend vir haar motiveringspraatjies as vir haar rolle in produksies soos Binnelanders. Oud en jonk vind aanklank by haar boodskap dat elke mens ’n ‘eie beste self...
View ArticleKan jy dié optiese illusie oplos? 1 vrou, maar 3 bene …
Nog ’n dag, nog ’n optiese illusie wat die internet aan die praat het. Kan jy dit oplos? Dié keer is dit ’n foto van ’n vrou wat lyk asof sy drie bene het! Title Ons moes ’n paar minute lank staar om...
View ArticleEerste dag van skool: Bekendes deel foto’s
Vir baie ouers was vandag ’n opwindende en emosionele dag. Ja, skool het begin en vir party kinders was dit ook ’n eerste. Regoor die land het ouers foto’s geneem van hul haasbekkie en ’n reuse...
View ArticleIman se roerende huldeblyk aan David Bowie
David Bowie is gister ’n jaar terug oorlede en sy weduwee, die model Iman, het ’n roerende foto gedeel om die dag te gedenk. Iman het nog nie ná David se dood veel met die media gepraat nie, maar sy...
View ArticleEd Sheeran breek rekords met sy nuwe musiek! Luister dit hiér
Nuwe musiek, nuwe rekords! Die Britse sanger en gereelde lid van Taylor Swift se squad het onlangs twee nuwe musiekvideo’s vrygestel en albei het rekords by die musiekstroomdiens Spotify laat spat....
View ArticleLeandie se geheim vir ’n gelukkige lewe ná hartseer
Dankbaarheid, glo sy, is die beginpunt om alles in jou lewe te verander – as jy dankbaar is, sal jy nie fokus op dít wat jy dalk dink moet anders wees nie, vertel die aktrise Leandie du Randt in die...
View ArticleIs jy slimmer as ’n graadeen?
Die internet is op hol oor dié wiskunde-som. Dis bedoel vir graadeens, maar nou sukkel die grootmense om die antwoord te kry. Kan jy dit oplos? Die The Holderness-gesin het dít op Facebook gedeel en...
View ArticleTim Theron verwelkom tweede baba
Verlig, verlief en opgewonde. Dis die Afrikaanse akteur Tim Theron se woorde oor die koms van sy gesin se nuweling. Vanmiddag is sy seuntjie, Migael, in Stellenbosch gebore. “Ek is klaar verlief op...
View Article