Tien vroue wat jou twee, drie keer laat kyk en dít gemeen het: Elkeen het die kans om SARIE se Voorbladgesig 2015 te wees! Ons finaliste het onlangs ’n paar dae in Johannesburg deurgebring en ’n voorsmakie gekry van die uitdagings en glans van ’n tydskrifvoorblad.
En vanaand, 6 September, vind ons uit wie is die twee wenners – en wie op SARIE se Oktober-uitgawe se voorblad gaan pronk. Hou SARIE se sosiale media dop.

FOTO: Leana Clunies-Ross
Ontmoet die finaliste:
- Angelique Fouché
- Carla Spiller
- Carlize Earle
- Marié Lourens
- Chandré Janse van Rensburg
- Michelle Greyvenstein
- Carmen Swart
- Portia Moemedi
- Hané van Schalkwyk
- Margariet Hanekom
SARIE Voorbladgesig 2015 in samewerking met Schwarzkopf en trotse medeborge Babyliss, Max Factor, Clicks en Lekke Slaap.
The post SARIE Voorbladgesig: Ontmoet die finaliste appeared first on SARIE.