Voorbladgesig-wenner Tana Ferreira se top-5 stylwenke
Tana Ferreira, wat in 2012 SARIE se Voorbladgesig-wenner was, deel haar vyf vinnige wenke om altyd stylvol te wees. 1. Vir Tana is dit baie belangrik om seker te maak dat jy altyd gemaklik voel. 2. “’n...
View ArticleSARIE Voorbladgesig-finalis: Ontmoet Portia Moemedi
PORTIA MOEMEDI (23), MODEL, RONDEBOSCH Hoe bly jy so positief? My ma, Virginia, ’n huishulp, het my geleer om elke dag helder te skyn. Daar is soveel mense met groot probleme. Vanwaar jou suiwer...
View ArticleSARIE Voorbladgesig-finalis: Ontmoet Hané van Schalkwyk
HANÉ VAN SCHALKWYK (22), FISIOTERAPIE-STUDENT, BLOEMFONTEIN Hoekom wil jy op SARIE se voorblad wees? Ek wil vroue inspireer. Dit is een van die min tydskrifte vandag wat nog sinvol is. Wil jy trou en...
View ArticleSARIE Voorbladgesig-finalis: Ontmoet Margariet Hanekom
MARGARIET HANEKOM (47), REKENAARSPESIALIS, BELLVILLE Is ouderdom net ’n getal? Veertigjariges vandag is anders as toe my ma veertig was. Ons is funky. My ingesteldheid teenoor die lewe is vir my...
View ArticleSARIE Voorbladgesig: Ontmoet die finaliste
Tien vroue wat jou twee, drie keer laat kyk en dít gemeen het: Elkeen het die kans om SARIE se Voorbladgesig 2015 te wees! Ons finaliste het onlangs ’n paar dae in Johannesburg deurgebring en ’n...
View ArticleEn ons Voorbladgesig van die Jaar 2015 is Carlize Earle!
Gisteraand tydens ’n glansgeleentheid is Carlize Earle (30) van George aangewys as die algehele wenner van SARIE Voorbladgesig van die Jaar 2015! Ons wenner in die tweede kategorie (31+) is Chandré...
View ArticleElzette Maarschalk se ma worstel met Alzheimersiekte
Die bekende Afrikaanse aktrise Elzette Maarschalk het aan Netwerk 24 vertel dat haar ma, Kleintjie Maarschalk, al vir meer as drie jaar Alzheimersiekte het. Sy het nog nooit voorheen in die media...
View ArticleVIDEO: 100 jaar van lingerie in 3 minute
Mode Video, wat bekend is vir video’s oor verskillende leefstyltendense, het gekyk hoe lingerie oor die afgelope eeu verander het: van beskeie tot gewaagd … Elke tydperk het ’n kenmerkende styl, en dit...
View ArticleFOTO’S: Op die rooi tapyt by die première van ‘Die Pro’
Die Pro is Suid-Afrika se heel eerste surf-fliek wat gebaseer is op die voorgeskrewe boek met dieselfde naam. Dit handel oor Tiaan en Yvette se reis om die dood van Dirkie, haar tweelingbroer en sy...
View ArticleIs David Beckham die volgende James Bond?
Is David Beckham dalk Daniel Craig se opvolger as James Bond? Mirror berig dat die voormalige sokkerspeler homself moontlik sal beskikbaar stel vir dié ikoniese rol, aangesien baie van sy aanhangers...
View Article’n Familietroue en ’n gala: Prinses Charlene se besige week
Prinses Charlene en die koninklikes van Monaco was die afgelope week sowaar besig! Nie net is haar broer Gareth Wittstock in Monaco getroud nie, maar die Princess Grace-toekenningsgala, waar die...
View ArticleKatie Holmes deel skaars foto’s van haar dogter
Wanneer die Hollywood-akteurs Tom Cruise en Katie Holmes jou ouers is, is privaatheid dikwels ’n luuksheid, so Suri word meestal uit die kollig gehou. Tog praat almal oor die skaars foto’s wat Katie...
View ArticleBindi Irwin se hartroerende boodskap aan wyle pa Steve
Bindi Irwin het weer bewys dat die verhouding tussen ’n dogter en haar pa spesiaal bly – selfs ná sy dood. E! Online berig dat dié 17-jarige op sosiale media hulde gebring het aan haar pa, Steve Irwin...
View ArticleSA se trots: Kevin Anderson dring deur na Amerikaanse Ope kwarteindstryd
Die Suid-Afrikaanse tennisspeler Kevin Anderson het tot sy eerste Amerikaanse Ope-kwarteindstryd deurgedring, ná hy Maandag die Skot Andy Murray op die baan uitgestof het, berig EWN. Kevin, nommer 15...
View ArticleSorina ‘die Flooze’ Erasmus: ‘Balans is die sleutel tot die lewe’
Ná byna 10 jaar saam in die kollig het die sangeres Sorina Erasmus, ook bekend as die Flooze van Witbank, besluit om dié twee rolle in haar lewe van mekaar te skei. Die kommin losloper Flooze wat nog...
View ArticleVIDEO: Ashwin Willemse – Van gangster tot Springbok-rugbyspeler
Ashwin Willemse is ’n voorbeeld van hoe sport jou hele lewe kan verander. In ’n video deur die biervervaardiger Guinness wat onlangs die lig gesien het, vertel hy hoe hy as jongman ’n swendelaar en...
View ArticleCiske Kruger is swanger
Die plaaslike aktrise Ciske Kruger het op sosiale media aangekondig dat sy weer swanger is. Yeah with kristofkruger Ish:62 “I delight in her” A photo posted by @ciske79 on Sep 7, 2015 at 11:21am PDT Sy...
View ArticleKoningin Elizabeth nou die langste heerser oor Brittanje
Lank lewe die koningin! Dié slagspreuk is gepas, aangesien koningin Elizabeth nou die rekord hou vir die koninklike wat al die langste oor Brittanje geheers het. Hello! berig dat die koningin gevra...
View ArticleLOKPRENT: Maya die by word nou ’n filmster
Maya die by, ‘n geliefde animasie-karakter uit die 80’s, sal een van die dae op die silwerdoek gesien kan word – en dit nogal in Afrikaans, berig kykNET. Die Maya-fliek sal 2D- of 3D-animasie wees en...
View ArticleKate Middleton soek 4 kinders voor haar 40ste verjaardag
Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, is reeds die ma van twee pragtige kinders, maar volgens Good Housekeeping UK soek sy nog twee spruite voor haar 40ste verjaardag. Kate, wat 33 jaar oud is,...
View Article