Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

VIDEO: 100 jaar van lingerie in 3 minute

$
0
0

Mode Video, wat bekend is vir video’s oor verskillende leefstyltendense, het gekyk hoe lingerie oor die afgelope eeu verander het: van beskeie tot gewaagd …

Elke tydperk het ’n kenmerkende styl, en dit is lekker om te sien dat andersheid in 2015 gevier word.

Aan die einde van die video verskyn vier vroue met onderskeidelik ’n tatoeëermerk, kunsbeen, kurwes en een wat atleties gebou is, want hoewel modes verander, sal selfvertroue altyd aantreklik wees.

Bron: Mode Video

Lees ook

The post VIDEO: 100 jaar van lingerie in 3 minute appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Groblerspruit: Episode 13


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


Slimmer maniere om jou hoofpyn te klop


Die ma en haar volwasse dogter


Hygliteratuur: Buurtwag II


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


T Minus …. 6


Die kuns van koeksisters bak


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee