Die bekende Afrikaanse aktrise Elzette Maarschalk het aan Netwerk 24 vertel dat haar ma, Kleintjie Maarschalk, al vir meer as drie jaar Alzheimersiekte het.
Sy het nog nooit voorheen in die media daaroor gepraat nie. “Ek was aanvanklik in ontkenning. Mense moes nie eens Alzheimer naby my noem nie. Ek was heeltemal onkundig en oningelig,” het sy aan Netwerk 24 vertel.
Nou worstel haar ma met selfdoodneigings. “Sy het die afgelope paar maande elke dag gesê sy wil nie meer lewe nie, sy wil huis toe gaan, die Here moet haar asseblief kom haal, en my begin smeek om haar te help om te gaan,” sê Elzette.
Lees die volledige artikel op Netwerk 24
Lees ook
- Owen Wilson praat: “My pa het Alzheimersiekte”
- Leandie du Randt praat oor haar ma se Alzheimersiekte en dood
The post Elzette Maarschalk se ma worstel met Alzheimersiekte appeared first on SARIE.