Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Mel Gibson vir die 9de keer pa

$
0
0

Mel Gibson, die bekende Hollywood-regisseur en akteur, is weer pa. Nie vir die tweede of derde keer nie, maar vir die negende keer! Mel (61) en sy meisie, Rosalind Ross (26), het onlangs hul seun, Lars Gerard Gibson, ontmoet.

Klein Lars is Rosalind se eersteling. Maar ou Mel het beslis ervaring as dit kom by doeke omruil. Hy het reeds sewe kinders by sy eksvrou, Robyn Moore. Hulle was 28 jaar getroud.

Mel het ook ’n 7-jarige seun by sy vorige meisie, Oksana Grigorieva.

Die paartjie van twee jaar is reeds sedert 2014 saam.

Baie geluk Mel en Rosalind!

Bron: Us Weekly.

Lees nou:

Dié Spice Girl se tweede baba is gebore

Bekende se derde baba gebore

2016: ’n jaar vol babas vir plaaslike celebs

The post Mel Gibson vir die 9de keer pa appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Latest Images