Springbok Jan Serfontein se Lani nou model
Jy wil hom nie noodwendig op die rugbyveld teëkom as jy vir die ander span speel nie, maar Jan Serfontein het al vir ons sy sagte kant gewys. SARIE.com het in Augustus 2015 berig oor hoe Jan die mooie...
View ArticleDié ster lyk onherkenbaar!
Is dit regtig sy?! Die Suicide Squad-aktrise Margot Robbie was byna onherkenbaar op die stel van die biofilm I, Tonya waarin sy die rol vertolk van die Amerikaanse Olimpiese sierskaatser Tonya Harding....
View ArticleWhiskey vir ontbyt!
Ja, jy het reg gelees! Danksy Jack Daniel’s kan jy nou whiskey vir ontbyt geniet. Die internasionale handelsnaam maak nou boeretroos wat gegeur is met die bekende smaak van hierdie Amerikaanse whiskey...
View ArticleCuba Gooding Jr. skei ná 22 jaar
Die Amerikaanse akteur Cuba Gooding Jr. en sy vrou, Sara Kapfer, gaan skei. Die paartjie was 22 jaar getroud. Cuba is veral bekend vir sy Oscar-bekroonde rol in Jerry Maguire en die TV-misdaadreeks The...
View ArticleVIDEO: Boer Hennie val hard vir Jacobu
Die negende seisoen van kykNET se Boer soek ’n vrou het toe wraggies gelukkig geëindig! Boer Hennie van Willowmore het sy hart verloor op die pragtige Jacobu, wat oorspronklik vir boer Arno van...
View ArticleDié Spice Girl se tweede baba is gebore
Ginger Spice is nog ’n baba ryker! Geri Halliwell, voormalige lid van die 90’s-sanggroep Spice Girls, het die lewe geskenk aan haar tweede baba. Geri en haar man, Christian Horner, is die trotse ouers...
View ArticleVan Voorblad-finalis tot TV-ster: Portia Moemedi gesels
2015 was ’n spesiale jaar vir Portia Moemedi. Daardie jaar was sy ’n finalis in SARIE se Voorbladgesig-kompetisie en het sy ook onder die top-100 geëindig in ’n SAUK-kompetisie waarin die uitsaaier...
View ArticleMel Gibson vir die 9de keer pa
Mel Gibson, die bekende Hollywood-regisseur en akteur, is weer pa. Nie vir die tweede of derde keer nie, maar vir die negende keer! Mel (61) en sy meisie, Rosalind Ross (26), het onlangs hul seun, Lars...
View ArticleHet jy geweet dié celebs is ook kunstenaars?
Kyk, sekere mense is net talentvol. Het jy geweet dié bekendes is ook kunstenaars? George W. Bush Sy politieke vernuf het dalk nie almal beïndruk nie, maar dié voormalige Amerikaanse president skilder...
View ArticleOns is opgewonde oor…
Ons is om baie redes opgewonde oor 2017 en nie nét die blote feit dat “Die Aaklige 2016″ verby is nie. Ons lys van vandag af al die redes hoekom jy kan uitsien na die nuwe jaar, en meer spesifiek, al...
View ArticleAB se Danielle weer swanger
Die Suid-Afrikaanse krieketheld AB de Villiers gaan vir ’n tweede keer pa word! ’n Opgewonde AB het verlede week die nuus by ’n sportgeleentheid bekend gemaak, het Altaaf Kazi, woordvoerder van Krieket...
View ArticleScarlett Johansson skei ná 2 jaar
Die Hollywood-aktrise Scarlett Johansson se tweede huwelik het verbrokkel, berig US Weekly. Sy en haar Franse joernalisman, Romain Dauriac, se paadjies skei ná twee jaar. Scarlett was voorheen getroud...
View Article7de Laan se Bonita sing liedjies uit die hart
Sy’s bekend as Bonita van die Laan, maar deesdae word haar musiekvideo’s wyd oor die internet versprei. Konsert hou was nou altyd haar ding. ’n Performer van kleintyd af. En met haar eie TV-program...
View ArticleKatherine Heigl wys pienkvoet
Die Amerikaanse aktrise Katherine Heigl en haar man, die sanger en liedjieskrywer Josh Kelley, is nou die ouers van drie kinders! Die aktrise het op 20 Desember 2016 die lewe geskenk aan klein Joshua...
View ArticleFOTO’S: Hennie en Pedro trap Amerika plat
Vriende, familie en ervarings – dít is wat vir die toneelskrywer Hennie van Greunen en sy lewensmaat, die akteur, musikant en toneelmaker Pedro Kruger geur in die lewe sit. “So ons 2016 het verbygegaan...
View ArticleNatalie Portman straal met swangerskap
Sy is benoem vir haar derde Oscar vir die biografiese-rolprent, Jackie. Maar dis nie al waaroor dié Amerikaanse aktrise opgewonde is nie. Sy is swanger met haar en haar man, Benjamin Millepied, se...
View ArticleVIDEO: Vrydag EN Fifty Shades Darker se musiekvideo is uiteindelik hier!
Die tweede prent in die stomende Fifty Shades-trilogie, Fifty Shades Darker, begin binnekort in teaters draai. En die musiekvideo van die temalied waarvoor ons al so lank wag is ook nou hier! A photo...
View ArticleOns is opgewonde oor … Jason Jacobs!
Ons is om baie redes opgewonde oor 2017 en nie nét oor 2016 verby is nie. Hier deel ons elke week die name van Suid-Afrikaners – van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot musikante – wat ons opgewonde...
View ArticleEmma Stone doen dit weer
Ná gisteraand se Screen Actors Guild-toekennings lyk dit of die Amerikaanse aktrise Emma Stone nóg ’n tree nader is om die goue Oscar-beeldjie te wen. Sy het die toekenning vir die beste aktrise in ’n...
View ArticleOns is opgewonde oor Refentse Morake
Ons is om baie redes opgewonde oor 2017 en nie nét die blote feit dat “Die Aaklige 2016″ verby is nie. Ons lys van vandag af al die redes hoekom jy kan uitsien na die nuwe jaar, en meer spesifiek, al...
View Article