Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Emo Adams word weer pa

$
0
0

Tall, dark, Afrikaans én nou is hy ook vir ’n tweede keer pa. Die sanger en aanbieder Emo Adams en sy model-vrou, Michelle Gildenhuys is nóg ’n seuntjie ryker.

Die paartjie het reeds ’n pragtige seuntjie, Kadar Zayn. Emo het die nuus op Instagram gedeel.

2.99KG #BabyAdams #NewEdition #ProudDaddy #Welcome #MommyWasAmazing

A post shared by emo adams (@emo_adams) on

Baie geluk, Emo!

Die Afrikaanse aktrise Lika Berning het onlangs ’n dogtertjie ryker geword. Lees meer hier.

FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

Lees nou

FANIE TOETS: Laser vir jonger oë

Jy spreek Zara nog altyd verkeerd uit!

Chrissy Teigen praat oor postnatale depressie

 

The post Emo Adams word weer pa appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294