Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

FOTO’S: Brooklyn Beckham is 18

$
0
0

Die glanspaar Victoria en David Beckham se oudste seun, Brooklyn, het onlangs 18 geword en woeker reeds met sy talente. 

Verlede jaar het Brooklyn, wat ’n liefde vir fotografie het, ’n veldtog vir die Britse modehuis Burberry geskiet. En later vanjaar word sy eerste boek, What I See, vrygestel. Die boek bevat van sy foto’s.

What I see

 

Brooklyn as klein seuntjie:

A post shared by bb (@brooklynbeckham) on

 

Kyk wat sê die ouers:

Lees nou

Baba no. 3 vir Lika Berning

Jy spreek Zara nog altyd verkeerd uit!

Chrissy Teigen praat oor postnatale depressie

The post FOTO’S: Brooklyn Beckham is 18 appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294