Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

VIDEOS: Kyk net hoe dans Hilda en Goldie Hawn

$
0
0

Dit is Vrydag en hier by SARIE dans ons sommer van blydskap. Om die naweek se koms behoorlik te vier is hier twee videos wat jou sal laat glimlag. 

Verlede naweek het 7de Laan ’n glansgeleentheid gehou ter viering van hul 4000ste episode. Op hul Facebook-blad is ’n video van ’n dansende Hilda (Annelisa Weiland) gedeel. Kyk net hoe wikkel sy haar lyf!

En op Instagram het die Hollywood-aktrise Goldie Hawn ook ’n video gedeel waar sy lekker dans.

Kyk hoe swaai sy daai heupe:

Blondes have more fun @joeymaalouf

A post shared by Goldie Hawn (@officialgoldiehawn) on

Lekker naweek hou!

Lees nou

J-Lo se nuwe liefde

Nog ’n baba vir Mark Zuckerberg

FOTO: Rolanda se oulike Charlotte

The post VIDEOS: Kyk net hoe dans Hilda en Goldie Hawn appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Was Verveeld net verveeld?


Die kuns van koeksisters bak


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Man vas vir moord op Moot-egpaar


Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte


Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum


T Minus …. 6


Die oplossing vir yl hare is hier


[Resep] Pampoensop


Mikrogolf-wortelkoek


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Die beste tyd van my lewe


Fresh off the press: Behind prison walls by Edwin Cameron, Rebecca Gore and...


'n Knippie sout


KYK: Plaaslike bekende se baba sê ‘pappa’– en dit op 5 maande!


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!