Bobby van Jaarsveld het nou die vrou van ’n Springbok op sy #TeamBobby! Gisteraand op The Voice SA het Caroline-Grace Brüssow se weergawe van Celine Dion se “Loved Me Back To Life” gesorg dat sy op Bobby se span beland. Haar Springbok-man Heinrich Brüssow was in die gehoor.
Kyk net haar oudisie:
Die paartjie woon ses maande van die jaar in Osaka, Japan, waar Heinrich klubrugby speel. Hulle is in 2013 getroud.
Lees nou
James Hewitt: “Ek’s nie Harry se pa nie”
Will Smith reksprong by Victoria-waterval
Chloë Grace Moretz se nuwe haarstyl
The post Bobby kies Bok se vrou appeared first on SARIE.