Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Nog ’n bloedjie vir Chad Michael Murray

$
0
0

Hy het bekendheid verwerf vir sy rol in die tienerreeks One Tree Hill en in die fliek A Cinderella Story saam met Hilary Duff. Deesdae het die Hollywood-akteur Chad Michael Murray ’n nuwe titel: Pa.

Chad en sy aktrise-vrou, Sarah Roemer, is ’n dogtertjie ryker. Die paartjie het reeds ’n eenjarige seuntjie. Nie een van die twee kinders se name is aan die media bekend nie.

Lees nou

Dave Franco en Alison Brie is nou meneer en mevrou

Michael Phelps se Boomer steel harte

FOTO’S: Candice Swanepoel se vriendelike Anacã

The post Nog ’n bloedjie vir Chad Michael Murray appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294